Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Eden Sands

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Maggie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Fantastiese plek en ligging. 8 Eden Sands is absoluut waarde vir geld. Sal altyd van hulle akkommodasie gebruik maak. Sal miskien net vra dat daar dalk 'n wasmasjien ook bykom, maar andersins is dit regtig 'n fantastiese plek om te wees. Loopafstand strand toe, alles naby genoeg en ligging wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eg F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie genotvolle ervaring. Die uitsig is asemrowend en ons het regtig lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mias S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal weer gaan. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Pragtige see uitsig met rustigheid. Veilig en maklike toegang tot die strand. Baie lekker gebly met mooi see uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig, veilig, goeie ligging. Het dit baie geniet. Dit was absoluut wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Simple, easy weekend beach break. Great beach flat, simple, basic. Everything we needed. Clean and secure. Ample parking. Frustrating to have to supply own dish soap, toilet paper, bin bags, and bath towels for such a short stay and advised only the day before arrival. No hangers in the cupboards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Baie lekker plekkie met mooiste see uitsig. Skoon, netjies en veilig. Netjies en skoon. Mooiste see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Heerlik ontspannend. Ja, die uitsig was hemels. Paar goed om op te knap. Ten spyte daarvan die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Heerlike gerus. Baie netjiese eenheid met pragtige uitsig en toegang tot die strand.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zakir M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

Was a pleasure. Will definitely book again. Absolutely stunning. Everything is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzYTA0MDBlLTVhMTUtNDc5YS04MWJhLTdkYmFkMmVmZmI0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 113 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.099963129868 30.859370017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang