Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Eden Sands

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Eden Sands is 'n lieflike, gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit. Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is nie genoeg slaapplek vir 6 volwassenes nie. Dit is slegs 'n klipgooi vanaf die strand en stapafstand vanaf verskeie inkopiesentrums.

8 Eden Sands is op die eerste verdieping en bestaan uit 2 ruim slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is gerieflike sitplek en 'n TV in die leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Gaste kan rustig en verfrissend in die swembad afkoel of bloot ontspan op die gras of die in die sitareas. Dit is die ideale verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xStapelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Carl Stephanus V
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese plek en ligging. 8 Eden Sands is absoluut waarde vir geld. Sal altyd van hulle akkommodasie gebruik maak. Sal miskien net vra dat daar dal...
Sien meer
Jul 2024
Eg F
Gesin met tieners
5.0
Baie genotvolle ervaring. Die uitsig is asemrowend en ons het regtig lekker en gerieflik gebly.
Mrt 2024
Mias S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan. Dit was baie lekker.
Mrt 2024
Wayne V
Saam met vriende
5.0
Gaan verseker weer daar 'n draai maak. Baie mooi plek. Veilig en op die strand.
Des 2023
Ronel V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese fasiliteite en see-uitsig, naby winkels alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Baie lekker lang naweek spandeer.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Middleton-weg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzYTA0MDBlLTVhMTUtNDc5YS04MWJhLTdkYmFkMmVmZmI0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 112 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.099963129868 30.859370017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang