Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Ibis Lane Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie vriendelik ontvang, kamer was skoon en het alles gehad. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kananelo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Safe. Great and safe. Very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deborah
8 Ibis Lane Guest House
Hi Kananelo. Thanks for the great review, hope to see you again. Regards, Agnus.

Magriet P
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deborah
8 Ibis Lane Guest House
Thanks Magriet, hope to see you again soon. Take care. Kind regards Agnus

Nolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Netjies en stil! Ons kon elke aand laat terugkom na netjiese kamers en 'n stil gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deborah
8 Ibis Lane Guest House
Hi Nolene Thanks for the great review, hope to see you again soon. Kind Regards Agnus

Jaco W
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Great - Sal weer daar oorbly. Was great. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Niek C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Ons het net oorgeslaap. Gangbaar vir 1 nag se oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Deborah
8 Ibis Lane Guest House
Niek, Of all the reviews I have received, "gangbaar", yes, you always get one.

Karin K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Beslis verblyf wat ek sal aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Die koning-grootte bed het 'n elektriese kombers ook gehad wat baie lekker was vir die koue wintersaand.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Eienaar & staff baie vriendelik en behulpsaam. Baie vriendelik ontvang. Veilig en alles wat nodig is. Alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deborah
8 Ibis Lane Guest House
Hi Marinda, Thanks for the review, hope to see you back soon.

Kgomotso M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

I really enjoyed the place. It was so nice. Very quiet too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deborah
8 Ibis Lane Guest House
Thanks for the review. Hope to see you again.

Elmar V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Rustig en baie stil en veilig. Baie skoon en waarde vir geld en sal definitief weer daar oorslaap. Elke dag nuwe melk en koffie gesit en skoon gemaak. Baie rustige en veilige omgewing en maklik om te kry en na 'n vergadering te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deborah
8 Ibis Lane Guest House
Hi Elmar Thanks for the great review, hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ibis-laan 8, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d49431d7f6cc716d6578297353135f55ad2b9b0a4e5297e85b4742e606b9ce255cf3722d57e9e92d87856df0bf9e55af333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 8 Ibis Lane Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.024413 28.000648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang