Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Kingfisher Heads

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat, Kingfisher Heads 8, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Kingfisher Heads is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die oewer van die Bergrivier in Velddrif, 'n vissersdorpie aan die Weskus. Hierdie kompleks in Bokkomlaan spog met direkte toegang tot 'n privaat jetty en is ideaal vir visvang- en boot-entoesiaste.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetarea. Dit lei na 'n ruim balkon met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die rivier. Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Gaste kan in Bokkomlaan gaan stap en verskeie restaurante en bekoorlike winkels verken. Vir gaste wat in die natuur wil ontspan, is daar oorgenoeg bootvaarte en voëlkykgeleenthede beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Karen B
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie was ons tweede besoek aan 8 Kingfisher Heads en weereens net 'n plesier. Weereens 'n wonderlike naweek!
Jun 2024
Karen B
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing met wonderlike uitsig oor die rivier, sal enige tyd weer besoek. Plekkie bied meer as verwag, baie gerieflik ingerig, meer as genoeg ...
Sien meer
Apr 2024
Trevor W
Saam met vriende
5.0
Rustigheid op sy beste. Rustige area en lekker gebly. Alles wat jy benodig is daar. Het die stoep area baie geniet. Parkeerarea het lekker koelte en i...
Sien meer
Jan 2024
Lauren N
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning top-class accommodation. 8 Kingfisher Heads is amazing accommodation. The first thing that struck me when I walked into the ap...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Vds B
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon en alles werk uit en ons kon dit soveel waardeer en geniet. Ons moes saam met my broer en vrou kom vir 'n begrafnis. Moes vinnig planne maak. Ju...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat, Kingfisher Heads 8, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 Kingfisher Heads het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat, Kingfisher Heads 8, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA934ed9e1f1e466ed169f8964d61962d641516eacfc2bad6277103ff4f0a94a40d44f6eff0a6d2162efbd000630bdd4db48b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Waterkant Street 8 Kingfisher Heads 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786649247908 18.189507676929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang