Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Nagua Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 29 resensies vir 8 Nagua Bay
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.2/5
Joelene A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joelene A

Dit was lekker.

Als was lekker maar die TV het heeltyd probleme gegee.

Anezelle C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anezelle C

Sal beslis weer daar wil kuier en braai.

Baie lekker gebly. Die eenheid is lig, netjies en prakties toegerus met haardroër, wasgoedrak, mikrogolf en huisware. Daar is DSTV as jy nie verslaaf is aan see-uitsigte nie en WiFi om kontak te hou met die familie, buitewêreld en kollegas op e-pos. Die kompleks se swembad was sprankelend skoon vir 'n vinnige namiddag swem.

Roelof S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof S

Was ok.

Die plek was netjies en skoon. Ek het gesukkel om die eienaar in die hande te kry, wat die inboek so bietjie uitdagend gemaak het. Met geen ander opsies sal ek weer van hulle gebruik maak, maar ek sal eers probeer om iets anders te soek.

Hennie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

In general it was enjoyable and I will stay there again.

The accommodation is well situated and well equipped. I did have a challenge with the checking in, as the code for the dropbox was not forwarded prior to the check-in. No arrangements were made at the security gate for vehicle access.

San-salomie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
San-salomie V

Lekker geleë maar baie swak diens en geen gerief nie.

Geen TV en ons was saans tuis met 2 kindertjies wat geen TV kon kyk nie - die wasgoed was nog op die draad in die huis toe ons daar aankom. Baie van die lys van kamers se inhoud was of vermis of minder daarvan - ons moes deur elke lys gaan om seker te maak van als en die vermiste goed aan die gasvrou deurstuur sodat ons nie verantwoordelik sal gehou word daarvan nie. Die WiFi wou nooit werk nie, so kinders kon ook nie op fone iets probeer kyk nie en ons kon nie werk emails stuur saans nie. Die handdoeke was muf en die badkamer het geen ventilasie nie. Ons het al voorheen in 2-ster-plekke gewoon en nog nooit soveel probleme gehad nie. Die lampies in die kamers was nie ingeplug nie en het nie eens gloeilampies ingehad nie - ons kon nêrens gloeilampies vind nie, en dit was baie ongemaklik om die kinders aan die slaap te kry sonder TV, sonder sagte lig in die kamer in 'n vreemde plek. Ons kon nie die krieketfinaal kyk tuis nie en moes met die kinders in 'n sportskroeg gaan sit om dit te kon sien, wat baie ongerieflik was. Mens bespreek juis 'n plek binne jou perke wat vir jou gerief sal toon, veral met kindertjies sodat jy roetine saans steeds kan handhaaf. Ongelukkig het die plek dit geensins gebied aan ons nie en dit was baie ongerieflik. Definitief nie eens 2-ster-verblyf nie.

Gert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V

Sien bo.

Nee, meeste meubels en linne is oud en opgebruik. Die wasmasjien was stukkend en is gerapporteer en sou die volgende dag uitgesorteer word, maar dit is nooit gedoen nie. Die badstort het nie eens 'n gordyn of skerm nie (net 'n geroeste pyp), wat die badkamer elke keer vol water laat loop as dit gestort is. Die handdoeke is oud en al bruin gevlek. Die banke is al so verweer dat dit met komberse bedek word.

Hendrik M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik M

It was so so. Will not stay at this place again.

Not good. The place needs work. Rusted and broken outside chairs. Lights not working. Wall plugs wire sticking out and no covers. Sliding door not working. No scoop to pick up dirt from the floor. When we arrived, we battled to get in and had to wait for 30 minutes.

8 Nagua Bay se terugvoer

Wow, Hendrik! The day after you complained, I had a handyman there to fix all the problems. It's unfortunate you expected 5-star treatment but paid for 2-star prices. Next time, please be more realistic and speak the truth! My apartment does not have wires sticking out. It's the one old Telkom box that just needed a cover, which my handyman told you. The sliding door is working 100%. You struggled to get in as you didn't follow the instructions provided, unfortunately, that wasn't my fault.

8 Nagua Bay
Cobus E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus E

Teleurgesteld.

Glad nie die plek is vuil nie. Geen TV. Elektriese toebehore is foutief. Met aankoms kon ons nie die sleutel kry. Swak beplanning.

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Cobus,
Ek is baie jammer dat jy gedink het hierdie plek is vuil, asook die elektriese toebehore. As jy my in kennis gestel het, sou ek iets daaromtrent gedoen het, maar omdat ek glad nie bewus was daarvan, kon ek niks gedoen het nie. Ek kan ook nie verstaan dat daar fout was met die elektriese goed, want die mense voor julle het baie lekker gebly.
Julle kon nie die sleutels kry omdat julle nie die instruksies gelees het nie, ongelukkig is dit nie my skuld nie.

8 Nagua Bay
Arina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina V

Sentraal geleë; baie netjies; mooi uitsig.

Ons was 'n groep van 5 en het heerlik oorgebly. Die geriewe is baie mooi skoon en die sekuriteit eersteklas. Dankie - ons hou julle in gedagte vir die toekoms.

8 Nagua Bay se terugvoer

Dankie Arina. Kom kuier weer gou vir ons. Julle was net 'n plesier.

8 Nagua Bay
Patencia C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patencia C

Very relaxing, was a home away from home.

The establishment is very nice, very relaxing very peaceful. Definitely what one needs to get away from the busy city life just peace and tranquility.

8 Nagua Bay se terugvoer

Thank you very much for your kind words, please join us again soon.

8 Nagua Bay
Tania S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tania S

Regmaak.

Die woonstel binne was skoon, maar die lugskakelaars (by die voordeur en nog erger die ene in die 2de kamer waar my kinders in was) was stukkend en die eienaar was bewus hiervan en toe ons haar bel en vra of sy weet toe sê sy vir ons sy kon nie iemand kry om dit reg te maak nie (haar Whatsapp het genoem dat die diensverskaffers ie elektrisiëns in Kaapstad kan nie op staatgemaak word nie) en het ons baie ongemaklik laat voel dat ons dit opbring. Sy het gesê sy sal probeer om 'n elektrisiën te kry om dit die Saterdag reg te maak, maar dit sou ons probleem wees of iemand by die woonstel was om vir die elektrisiën te wag. Wat ons nie bereid was om te doen nie. En dis toe laat vaar so my kinders het die ganglig aangesit om te sien wat hul kon in hul kamer. Die badkamerhanddoekreling is ook baie wikkelig en het bly afval as 'n mens die handdoek afhaal en die hoofslaapkamerbed se bedstuk was los en wikkelrig as jy op bed sit - dit is besig om uit te trek by bodem. Die bedlampie het ook nie 'n ring wat die bulb vashou nie en die se koppie wikkel heen en weer daar is en ook geen aan- en afskakelaar nie - dit moet gedoen word by die proppunt wat agter en onder die bedkopstuk is - ons het dit weggesit, want dit sou sommer omval en breek. Ons het dit vir haar genoem. Die oord self is pragtig en veilig, maar die woonstel inhoud het opgradering nodig en gebreekte ligskakelaars, veral in slaapkamers is onverskoonbaar. Kombuis se wasbakkraan lek permanent. Die satellietskottel se draad is op die vloer voor die skuifdeur vasgekap en die draad is los op plekke. Dis gevaarlik en enige klein kinders kan daaroor struikel. Dit moet weggesit word of gelei word bo-op die dak teen die muur vir veiligheid. Die balkom het ook gebreekte teëls. Als is goed wat reggemaak behoort te word. Die beddegoed en kussings was mooi modern en plek uitgeverf met mooi seetema.

Clinton G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Clinton G

It was nice and quiet.

When we arrive at the place we had to wait for 20 mins in the car for assistance to get the key, but it was a very nice place.

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Clinton,
I'm sorry you had to wait for the keys, but that's why I ask all guests to contact my housekeeper to arrange an arrival time so that you aren't kept waiting. Which, unfortunately, you didn't do, therefore the wait.

8 Nagua Bay
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Janine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Dit was die beste verblyf.

Die plek was skoon alles was reg en perfect.

8 Nagua Bay se terugvoer

Ag vreeslik dankie Janine, jy is baie gaaf. Kom sommer gou weer terug.

8 Nagua Bay
Stephen K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K

Interieur kleurvol. Voel soos see en strand. Plek baie netjies. Uitsig is 'n prentjie. Baie lekker geslaap.

Die oornag in hierdie plek was baie lekker. Raak net 'n bietjie duur vir 'n gesin met gemiddelde inkomste wat oor 'n langer tyd wil bly.

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Stephen,

Kontak my gerus as julle langer wil bly vir n beter tarief :-)

8 Nagua Bay
Melanie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Relaxing, fun and enjoyable.

It was a well-deserved girls weekend away! We enjoyed the peace and quiet weekend, while still having loads of fun in between! Will definitely be back!

8 Nagua Bay se terugvoer

Thank you so much Melanie for your kind words, you are welcome back any time.

8 Nagua Bay
Samantha A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Fantastic.

By die see. Die agter deel met die toegang tot die see is tops.

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Errol,

Baie dankie vir die resensie.

8 Nagua Bay
Christine J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christine J

Was ok could've been better prepared.

I feel units must be checked before the time, light bulbs not working, bathroom water of basin on a drip.

Pierre H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre H

Eenheid was vuil en beddegoed was nie gestryk nie.

Eenheid was vuil en nie waarde vir geld nie. Moes eienaar 3 keer kontak om deposito terug the betaal.

Anonieme gas - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Charlene F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Rustig, mooi uitsig, netjiese woonstel.

Ons was 3 dames, sou 4 wees, ongelukkig was die ander een siek en kon nie saamkom. Sy moes die pragtige foto's van die plek maar aanlyn aanskou op ons sosiale media. Pragtige uitsige, die woonstel is so netjies. Stapafstand na die see is 'n bonus asook die restaurante wat nie te vêr geleë is nie. Sal graag weer wil teruggaan.

8 Nagua Bay se terugvoer

Baie dankie, Charlene. Julle is enige tyd welkom.

8 Nagua Bay
Rochelle S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle S

Dit was my eerste en my lekkerste vakansie plek.

Ek het gehou van die feit dat daar alles was, al wat ek moes ekstra koop was toiletpapier en verder was alles daar. Daar was baie mooi skoongemaak - dit het lekker geruik en dit was netjies. Dit is regtig ’n lekker vakansieplekkie, ek het so veilig gevoel. Jy kan jouself regtig geniet - jou voertuig is veilig, jy is veilig, so dit was die perfekte plekkie. Al probleem wat ek gehad het was dat ek nie die plek kon kry nie, want ek was nog nooit in Gordonsbaai nie. Vir my is dit beter om Cayman Beach se adres te gebruik.

Raees O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raees O

Was nie 'n plesiernaweek nie.

Met ons aankoms was ons woonplek nie reg nie. Die eienaar, Jessica, het vergeet om sekuriteit in kennis te stel van ons booking. DStv het ook nie gewerk die Vrydag. Moes eers navraag doen toe eers Saterdagoggend geaktiveer. Swembad was nie toeganklik nie, weens Covid19, maar glad nie in email enigsins genoem nie.

Megan J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Megan J

Netheid was baie sleg.

Als was vuil en muf.

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Megan,

Ek is regtig jammer die plek so vuil was. Dis baie moeilik vir my want ek bly nie daar nie, so ek maak staat op my huishouster om behoorlik skoon temaak vat sy duidelik nie gedoen het nie want jy was nie die enigste een wat gekla het nie.

Sal jy asb. n naweek verniet by my weer kom bly, want ek het nou n nuwe huishouster en haar werk is puik!

Groete en jammer,
Jessica

8 Nagua Bay
Nico D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D

Die woonstel en stoep was baie vuil, braaier was laas skoongemaak toe hy gekoop was.

Wasmasjien het nie gewerk nie. Stoep en woonstel was nie skoon nie ingesluit braaier. Ek moes vrae vir DStv en WiFi password. Ek's ook aangeraai om nie te veel data te gebruik nie, alhoewel die advertensie dit insluit.

Liz D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liz D

Die akkommodasie was skoon en netjies.

Ons was slegs vir 1 nag in Gordonsbaai, het nie enige besienswaardighede besoek nie. Was in en uit vir 'n troue maar die gasvrou was vriendelik en akkommoderend t.o.v. die tyd wat ons kon inboek en het ons gehelp aangesien ons troue al vroegmiddag was en ons wou graag aantrek en regmaak voor ons troue toe gaan.

Vusi B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vusi B

Uitstekende omgee-gevoel van beide eienaar sowel as gasvrou/skoonmaker wat ons ontvang het en ook af gesien het voor ons vertrek het.

Sien sterre.

Raygaanah S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raygaanah S

Too small for a family with teenagers.

Needs to be updated, bed creeked very noisy when turning over. Need to be fumigated found a cockroach. Dishwasher need to be rinsed a strong odour. Loved the smart television and WiFi was a plus.

Normichia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Normichia V

Peaceful and relaxing.

There are loads of space and it's very comfortable. Makes you feel at home.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marienerylaan, Nagua Bay 15 Woonstel nr. 8, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16feb81343b27d0b9b22074606c3faa8f29958fa654ecb188140f2e1651b4e32593d26cf103c37fb5ca5a2e87ded9fc0028e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 29 5 1 4 Faure Marine Drive 15 Nagua Bay Flat no.8 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.144303779221 18.852181906986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang