Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Nagua Bay

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
4.6
Joelene A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Dit was lekker. Als was lekker maar die TV het heeltyd probleme gegee.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anezelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Sal beslis weer daar wil kuier en braai. Baie lekker gebly. Die eenheid is lig, netjies en prakties toegerus met haardroër, wasgoedrak, mikrogolf en huisware. Daar is DSTV as jy nie verslaaf is aan see-uitsigte nie en WiFi om kontak te hou met die familie, buitewêreld en kollegas op e-pos. Die kompleks se swembad was sprankelend skoon vir 'n vinnige namiddag swem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roelof S
1 nag
3.6
Apr 2024

Was ok. Die plek was netjies en skoon. Ek het gesukkel om die eienaar in die hande te kry, wat die inboek so bietjie uitdagend gemaak het. Met geen ander opsies sal ek weer van hulle gebruik maak, maar ek sal eers probeer om iets anders te soek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

In general it was enjoyable and I will stay there again. The accommodation is well situated and well equipped. I did have a challenge with the checking in, as the code for the dropbox was not forwarded prior to the check-in. No arrangements were made at the security gate for vehicle access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

San-salomie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2024

Lekker geleë maar baie swak diens en geen gerief nie. Geen TV en ons was saans tuis met 2 kindertjies wat geen TV kon kyk nie - die wasgoed was nog op die draad in die huis toe ons daar aankom. Baie van die lys van kamers se inhoud was of vermis of minder daarvan - ons moes deur elke lys gaan om seker te maak van als en die vermiste goed aan die gasvrou deurstuur sodat ons nie verantwoordelik sal gehou word daarvan nie. Die WiFi wou nooit werk nie, so kinders kon ook nie op fone iets probeer kyk nie en ons kon nie werk emails stuur saans nie. Die handdoeke was muf en die badkamer het geen ventilasie nie. Ons het al voorheen in 2-ster-plekke gewoon en nog nooit soveel probleme gehad nie. Die lampies in die kamers was nie ingeplug nie en het nie eens gloeilampies ingehad nie - ons kon nêrens gloeilampies vind nie, en dit was baie ongemaklik om die kinders aan die slaap te kry sonder TV, sonder sagte lig in die kamer in 'n vreemde plek. Ons kon nie die krieketfinaal kyk tuis nie en moes met die kinders in 'n sportskroeg gaan sit om dit te kon sien, wat baie ongerieflik was. Mens bespreek juis 'n plek binne jou perke wat vir jou gerief sal toon, veral met kindertjies sodat jy roetine saans steeds kan handhaaf. Ongelukkig het die plek dit geensins gebied aan ons nie en dit was baie ongerieflik. Definitief nie eens 2-ster-verblyf nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Sien bo. Nee, meeste meubels en linne is oud en opgebruik. Die wasmasjien was stukkend en is gerapporteer en sou die volgende dag uitgesorteer word, maar dit is nooit gedoen nie. Die badstort het nie eens 'n gordyn of skerm nie (net 'n geroeste pyp), wat die badkamer elke keer vol water laat loop as dit gestort is. Die handdoeke is oud en al bruin gevlek. Die banke is al so verweer dat dit met komberse bedek word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hendrik M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Mei 2024

It was so so. Will not stay at this place again. Not good. The place needs work. Rusted and broken outside chairs. Lights not working. Wall plugs wire sticking out and no covers. Sliding door not working. No scoop to pick up dirt from the floor. When we arrived, we battled to get in and had to wait for 30 minutes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Jessica
8 Nagua Bay
Wow, Hendrik! The day after you complained, I had a handyman there to fix all the problems. It's unfortunate you expected 5-star treatment but paid for 2-star prices. Next time, please be more realistic and speak the truth! My apartment does not have wires sticking out. It's the one old Telkom box that just needed a cover, which my handyman told you. The sliding door is working 100%. You struggled to get in as you didn't follow the instructions provided, unfortunately, that wasn't my fault.

Cobus E
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Jun 2024

Teleurgesteld. Glad nie die plek is vuil nie. Geen TV. Elektriese toebehore is foutief. Met aankoms kon ons nie die sleutel kry. Swak beplanning.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Jessica
8 Nagua Bay
Hi Cobus, Ek is baie jammer dat jy gedink het hierdie plek is vuil, asook die elektriese toebehore. As jy my in kennis gestel het, sou ek iets daaromtrent gedoen het, maar omdat ek glad nie bewus was daarvan, kon ek niks gedoen het nie. Ek kan ook nie verstaan dat daar fout was met die elektriese goed, want die mense voor julle het baie lekker gebly. Julle kon nie die sleutels kry omdat julle nie die instruksies gelees het nie, ongelukkig is dit nie my skuld nie.

Arina V
1 nag
4.8
Des 2022

Sentraal geleë; baie netjies; mooi uitsig. Ons was 'n groep van 5 en het heerlik oorgebly. Die geriewe is baie mooi skoon en die sekuriteit eersteklas. Dankie - ons hou julle in gedagte vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jessica
8 Nagua Bay
Dankie Arina. Kom kuier weer gou vir ons. Julle was net 'n plesier.

Patencia C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Very relaxing, was a home away from home. The establishment is very nice, very relaxing very peaceful. Definitely what one needs to get away from the busy city life just peace and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
8 Nagua Bay
Thank you very much for your kind words, please join us again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marienerylaan, Nagua Bay 15 Woonstel nr. 8, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16feb81343b27d0b9b22074606c3faa8f29958fa654ecb188140f2e1651b4e32593d26cf103c37fb5ca5a2e87ded9fc0028e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 29 5 1 4 Faure Marine Drive 15 Nagua Bay Flat no.8 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.144303779221 18.852181906986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang