8 Ocean Breeze
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
- Vanaf R695 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
8 Ocean Breeze is in Warner Beach in KwaZulu-Natal geleë. Die kompleks is reg langs die strand geleë, so gaste kan vanaf die huis stap om in die see te swem.
Verblyf word aangebied in die boonste ateljeewoonstel met pragtige uitsigte en 'n privaat balkon. Daar is 'n graniettoonbank en 'n gemaklike patio-stel. Jy kan jou aande buite deurbring en lekker ontspan terwyl jy luister na die klanke van die see of jy kan ontbyt by die kroegtoonbank buite nuttig en kyk hoe die branders teen die strand breek.
Die woonstel is smaakvol versier en bevat 'n koningingrootte-bed en stapelbeddens. Daar is 'n skeiding wat toegemaak kan word om die sitkamerarea toe te maak. Die sitkamer bied 'n rusbank, 1 gemakstoel, kroegtoonbank en 4 stoele, 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vlekvryestaal-oond, glasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, graniettoonbanke en al die nodige eetgerei en breekware. Die badkamer het 'n nuwe bad, stort, toilet en wasbak. Maak asseblief seker dat jy jou eie handdoeke en alle toiletware saambring.
Die ateljeewoonstel is in 'n gesinsvriendelike kompleks geleë, met pragtige tuine en verskeie braai-areas. Daar is tafels en stoele onder grassambrele naby die braai-areas. Daar is 'n swembad vir kinders en 'n gewone swembad. Die kompleks beskik oor 2 vloere, die grondvloer en die eerste vloer.
Gaste sal sien dat hulle na aan winkelsentrums, rolprentteaters en restaurante is, al is die eenheid so na aan die strand-paradys. Neem die kinders na die ysskaatsbaan, flieks of die speletjies-arkade op reënerige dae. Alles wat jy moontlik kan nodig kry is maklik bereikbaar.
Rook is verbode in die eenheid, respekteer dit asseblief.
Let as. daarop dat besprekings vir 4 volwassenes nie aanvaar word nie, aangesien die eenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders geskik is, of 'n paartjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Ellcock-weg 47, Warner Beach, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang