8 Ocean Drive
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 8, Salt Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
8 Ocean Drive is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom geleë is op die gewilde Ocean Drive in die kusdorpie Salt Rock, Ballito. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin wat die pragtige Dolfynkus wil verken aangesien dit ook net 100 m van die strand af is.
Dié knus woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n enkelbed met 'n uittrekmatras asook 'n TV Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Buite het gaste volle toegang tot 'n privaat binnehof met buitesitplek en braaigeriewe. Vir diegene wat van die strand af terugkeer, is 'n buitestort ook beskikbaar vir gaste om af te spoel. Doendinge in die omliggende area sluit visvang, duik, branderplankry en gholf in. 'n Supermark en restaurante is stapafstand en die naaste winkelsentrum is net 5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Ekstra enkelmatras
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 8, Salt Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Ocean Drive het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Salt Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 8, Salt Rock, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang