Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 On Eagle

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-weg 8, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 On Eagle is knus met 'n aparte ingang wat op die grondvlak van die eienaar se huis in Umtentweni geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n rustige wegbreek saam met geliefdes of 'n sakereis.

Dié woonstel bied 'n verskeidenheid eenhede wat elkeen met gemaklike beddens ingerig is. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Deur die glasskuifdeur is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. 'n Houtbraai is ook beskikbaar op versoek. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bernd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eagle-weg 8, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 On Eagle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-weg 8, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2406828acb0203ed9ebb8c922db8a5683e5b08472c8c1368d87fead2800cd42a55b1364f1febb7d5717130f388775b947a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 8 Eagle Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.708153 30.472787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang