Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Fleur Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinarylaan, Fleurpark, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 625 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

8 on Fleur Park is 'n selfsorgvakansiehuis langs die strand wat spog met manjifieke uitsigte oor die Valsbaai-oseaan en die Hottentots-Hollandberge. Ideaal geleë in die hartjie van Gordonsbaai, kan dit 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie.

Dié eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers met 3 en suite-badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en al 3 badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop beskik hierdie area oor 'n dubbelslaapbank en 'n binnebraai wat ideaal is vir daardie winteraande. Hierdie leefarea het groot skuifdeure wat uitloop op 'n sonnige patio met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en sonstoele wat 'n wonderlike plek is vir gaste om ten volle te ontspan en die uitsigte te bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 8 on Fleur Park
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marinarylaan, Fleurpark, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 on Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 625
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 625
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinarylaan, Fleurpark, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad363d4b689db167457161bb57f328d6da6aabe7896fbf151b1b8cc5817b5af4b724a8f14b4eee5b13bcb52be23f3a01b60f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 625 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Marina Drive Fleur Park 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152006514488 18.859978940902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang