Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Lily

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lily-straat 8, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

8 on Lily is 'n volledig gemeubileerde duplekseenheid naby die strand in Somerset-Wes. Die eenheid het luukse geriewe wat dit ideaal vir 'n romantiese wegbreek, rustige vakansie of langtermynverblyf maak. Die eenheid bied ook 'n pragtige see- en berguitsig vanaf die privaat dek.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-slaapkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, ketel, breekware, eetgerei, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n sitarea, TV, Netflix, DStv, 'n omsetter en veilige parkeerplek in. Gaste kan buite-sitplek op die privaat dek geniet.

Aktiwiteite in die omgewing sluit staptogte, visvang, wynproe, swem, bergfietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Braam P
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, gerieflik en goed geleë. Ons het baie lekker gebly, was baie vriendelik en gasvry.
Sep 2024
Judi K
5.0
It's a gem to which I will definitely return. Wonderful caring hosts who went out of their way to make my visit a delight. Spotless, to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Colleen H
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Perfectly situated to visit Somerset West, Stellenbosch and surrounding areas. A beautiful spacious unit, clean and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Trevor C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely awesome. Lekker gebly, koffie gehad saam met die eienaars - absoluut wonderlike mense. Die verblyf het alles wat jy sal mag nodig hê en mee...
Sien meer
Apr 2024
Marina K
5.0
Impeccable! Amazing place, everything is impeccable, there is everything you need for a comfortable stay! Great location. Equipped for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Lily-straat 8, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 on Lily het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lily-straat 8, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe69603a02b18311264af4aee8372564787f42eb19047878c60ece7a19f7b77f90d9dc3e1d4170bbec4ac8ace32e1ab703afa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Lily street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0668885 18.8220095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang