Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 On Main

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stig Torbjorn "toby" S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Sien sterre. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderlik. Dit was baie lekker. Lief geraak vir die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Rustig, lekker, en ontspannend. Ja, baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal net 'n braaier vir hout verkies bo Weber houtskool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Rustig en waarde vir geld. Die woonstel in op die hoofweg geleë, maar word glad nie deur enige verkeer gepla nie. Die eienaars was altyd beskikbaar aangesien die woonstel op hulle perseel geleë is. Indien rus en stilte jou ding is, is dit die plek. Ten volle toegerus, asook 'n gasstoof en batterylampe vir die kragonderbrekings. Naby die strand en riviermonding, asook 'n lekker dorpie om tussen die huise te gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
8 On Main
Thank you, Dawid, for your review, appreciate it. Please let your wife know that we have installed a railing behind the wardrobe so there is no problem now with going up and up the stairs. Until next time. Warm regards, Desiree and John

Elsi M
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Die kuier was heerlik, met genoeg privaatheid, maar baie hulpvaardige gasvrou en gasheer. Die kombuis is baie skoon en goed toegerus. Daar is baie goeie TV-diens, en ook goeie WiFi. Die ligging is sentraal, en daar is lekker staproetes naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
8 On Main
Dear Elsi, Thank you so much for your kind words about us and the apartment, I really appreciate it. I hope to see you again. Warm regards, Desiree and John.

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker plek vir 2 mense, ruim en netjies. Fantastiese eienaars met vriendelike diens. Die eenslaapkamerwoonstel is perfek vir ’n paartjie wat net wil wegkom vir ’n naweek of selfs ’n lekker kort vakansie. Daar is selfs ’n ten volle toegeruste kombuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
8 On Main
Hi Paul and your lovely wife, thanks so much for the kind words, really appreciate it and look forward to seeing you both again in the near future. Regards, Desiree and John.

Marthinus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Enjoyed talking with hosts. I like the informal interaction with the hosts, yet they respected our privacy. Lots of space and good internet connection - Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 8, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce27b8ce5655d29a08b43d9d58a0df2dbfaa8a6477ed69e05b1f623bc15109ad8c81a7b94a250e58218642fef6b0b6d236d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 8 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.394356374692 20.849631182784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang