8 On Main
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 8, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
8 On Main is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se woonerf in Witsand. Die perseel is net 550 m van die sandduine, die hoofstrand en die Breerivier se oewer af.
Hierdie woonstel het 'n privaat ingang en slaapplek vir 1 of 2 gaste. Dit beskik oor 1 solderslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is op die onderste verdieping en is met 'n yskassie, mikrogolf, gasstoof, elektriese oond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met 'n volledige DStv Premium-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die stoep het 'n tuintafel, stoele en 'n Weberbraai. Parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoofstraat 8, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 On Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 8, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang