8 On Main
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 8, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
8 On Main is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Witsand geleë is. Die eiendom is ideaal geleë 550 m vanaf die sandduine en die hoofstrand, en die Breederivier-oewers.
Dié woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 1 of 2 persone, en bestaan uit 1 solderslaapkamer en 1 badkamer. Die solderslaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuisie op die onderste verdieping het 'n yskassie, mikrogolf, gasstoof en 'n elektriese oond, insluitend toebehore en breekware. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan en 'n TV met volledige Premium DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Die buite-patio-area het 'n tuintafel en -stoele, en 'n Weber-braaifasiliteit vir gaste om te gebruik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoofstraat 8, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 On Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 8, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang