Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Penguin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 131 resensies vir 8 on Penguin
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carmin S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmin S

Peaceful and beautiful views. Feels like a home away from home.

It was very relaxing, just what we needed.

Hendrik A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Lekker kuier met uitsig oor die see.

Dit is al ons tweede keer wat ons daar bly, sal vir seker weer daar gaan bly. Plekkie het alles wat nodig is vir 'n wegbreek vanaf jou huis.

Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Die uitsig op Tafelberg en die see is baie mooi.

Dit was baie lekker, net te kort gewees.

Christ O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christ O

Amazing.

8 on Penguin at Melkbosstrand has become my yearly retreat from the hustle and bustle of Johannesburg. It never disappoints, and it is central and close to areas worth exploring. It has an amazing sea view from the apartment to enjoy a drink and is extremely close to the beach.

Caren M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren M

Fantastic.

My partner and I enjoyed the stay to the fullest and definitely recommend it to others as well.

Annette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Lieflike see uitsig!

Die eenheid is baie gerieflik met 'n lekker braai area en die mooiste see uitsig. Baie sentraal en naby alles. Ons het heerlik gebly!

Segran M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segran M

Stunning views in a magical location in Melkbos Strand.

Hosts are extremely friendly and gave good advice. The unit has superb views, is in a great location, and is spacious and comfortable. Will definitely book again.

André D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André D

Ons het lekker gekuier.

Goeie ligging. Die plek was skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. 'n Handreling op die trap wat blootgestel is aan die element sal 'n aanwins wees. Die trappe is nogal glad as dit nat is.

Natasha P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Gemaklike verblyf.

Lekker en gemaklik gebly, dankie.

Abigail L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail L

It was nice.

The stay was very nice, however we had a problem with the WiFi connection. It kept on going off, and the toilet had an issue where the water kept on coming up when flushed.

Sohn S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sohn S

Gemaklik en lekker.

Ons het 2 agtereenvolgende naweke daar gebly. Alhoewel ons gereël het vir 'n vroeë inboek vir die eerste naweek, was die sleutel nie beskikbaar nie. Die motorhuis is nie baie ruim nie, en my dubbelkajuitbakkie sou nie inpas nie. Gelukkig was ons daar met my vrou se kar. Handreëlings sal nogal handig wees by trappe, want die trappe word nat as dit reën.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
George H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George H

Addicute and easy walking distance from the sea.

Clean and neat, no personal touches.

8 on Penguin se terugvoer

Dear George, thank you for your review. I have checked the last 50 or more reviews on our booking site on this platform, and we have never received a '1' for customer service. This rating has not been given on any of our other booking sites either. We average between 4 and 5 for 90% of our ratings on this booking platform. Regarding the customer service for this booking, you wanted to check in at 08:00 in the morning, which goes against our 15:00 check-in time. Understandably, with back-to-back bookings, we could not accommodate this. You also insisted on charging your large off-road refrigerator in our garage, which used a significant amount of electricity, for which we did not charge. When you arrived, you had a very large vehicle that did not fit in the garage, and you requested to have it accommodated elsewhere on the property. Unfortunately, we were unable to fulfil this request. We pride ourselves on offering a valuable option for guests, which is very close to the sea, with private beach access and a perfect view of Table Mountain, which all our guests rave about. As previously mentioned, 90% of the past 50 guest reviews have rated us top 5 for cleanliness, customer service, and total value for money. These reviews are similar to those received on our other booking sites where we are rated as super hosts, etc. and where guests have rated our customer service as excellent. Regards, 8 on Penguin.

8 on Penguin
Madeneya B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeneya B

Excellent beach view, relaxing, comfortable, clean & excellent service by owners.

I would like to say thank you very much to Michelle and Mike for allowing our family to spend our holidays in your accommodation. Will definitely book again this holiday apartment. Stunning beach view from upstairs and very nice and relaxing. Nice braai area with a lovely beach view. The entire apartment was clean and comfortable when we checked in. Clean bedding, towels, etc. You and Mike assisted us at all times and went the extra mile for us. It was very private and nice and quiet. Loved the balcony and swimming pool. Nice coffee, sugar, and tea provided. Plenty of cutlery to use. Could sit every day and watch the beach view and take walks on the beach as well.

8 on Penguin se terugvoer

Hi Madeneya,

So pleased that you had such a great time. We look forward to hosting you again.
Regards

8 on Penguin
Toppie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toppie M

Great place to go to.

Easy check-in. Great service. Love and care is necessary for the place. Good value for money.

Joy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

Heerlik.

Verfrissend. Heerlike wegbreek na 'n jaar se harde werk.

Francois H.j S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H.j S

Tranquil and great.

We received information from Michelle well in advance. The place was very neat and clean. Breathtaking view and within walking distance of the beach. Nice and quiet neighborhood, good for the soul. We would have loved to meet Michelle in person, but we met Mike who guided us to the footpath to the beach. We highly recommend 8 on Penguin. Thank you.

Moira B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira B

Good location.

Enjoyed our stay. Well-equipped accommodation and helpful hosts. Good value for a lovely location.

Elaine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Dis skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, is in die eiendom.

Die eienaar gee vroegtydig aanwysings en is baie vriendelik en behulpsaam. Veilig en stunning view. Dankie.

Dalene L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Pragtige uitsig oor die weskus.

Vriendelike diens met aankoms.

Ansie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Lekker rustig en 'n mooi uitsig op Tafelberg en see.

Vir seker waarde vir jou geld. Die woonstel het alles wat mens nodig het en baie ruimte, so as daar 'n reendag is, kan mens lekker net daar kuier. Lekker binne braai. Die see is wel loopafstand van die woonstel, maar dit is lekkerder om na die strand se piekniekplek te ry. Die vensters van die woonstel maak ook groot oop, so jy weet verseker jy is by die see. En ons gasvrou was baie behulpsaam met enige iets op WhatsApp en het ook vir ons eetplekke aanbeveel. Dankie weer eens, ons het dit verskriklik geniet.

Christ O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christ O

Amazing.

My stay was amazing and peaceful.

Herman L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Toer die Weskus.

Baie mooi uittkyk oor die see vanaf die leefarea en braaikamer. Die Braai is wonderlik vir die koue Kaapdae, leKker plek om te bly in die winter maande. Geen klagtes. Baie nice plek.

Ansie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Ruim.

Ruim, skoon en netjies. Voorsiening vir load shedding.

Bertina B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertina B

Well worth it, clean and safe.

My mother and her freinds totally enjoyed their stay, everything was clean and felt safe.

Amber S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber S

The greatest weekend.

It was really great to be able to relax and just be comfortable. The apartment was great, spacious, clean, and relaxing. A great place for friends to have a good weekend. And liked the fact that we had our own space. The only thing we looked for was the pool that was advertised in the pictures.

Rosemary O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary O

Peaceful, beautiful.

The property is beautifully located with gorgeous views of the ocean and mountains. It's in a quiet, peaceful, safe location. Clean and with all the necessary amenities needed to enjoy a comfortable, relaxing stay.

Delano H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delano H

Goeie waarde vir geld.

Mooi uitsig oor die strand en op berge. Lekker ruim woonstel met alles wat jy nodig het en ook baie privaat. Het beslis die binne braai geniet. Sal beslis weer 'n draai maak.

Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Goeie ligging en mooi, netjiese huis.

Ons het ons tyd baie geniet. Die huis is regtig baie mooi en netjies. Ons love die braai. Hulle sal ons definitief weer sien.

Feziwe D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feziwe D

Lovely apartment.

We really enjoyed the facility. The property was clean and spacious. My girls enjoyed swimming at the pool even though it was cold. Michelle was very helpful and friendly. We will definitely come back.

Eve D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eve D

Very enjoyable. The owner went out of her way to accommodate us.

Highly recommend. Very comfortable accommodation.

Chantelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Die lekkerste familietyd.

Al is daar nie regtig buite speelplek vir die kinders nie, maak die lekker baie spasie in die woonstel op vir dit. Baie rustig en net wat mens nodig het. Ongelooflike uitsig en lekker naby aan die strand. Ons het dit baie geniet en sal verseker teruggaan.

Aphiwe M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aphiwe M

Was very good.

I would like to come again it was really nice stay. We all enjoyed it.

Dot V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot V

Heerlik uitgerus!

Michelle was baie gasvry. Die eenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Die uitsig was asemrowend en die strand was regtig baie naby. Ek kon elke aand die gedruis van die see hoor. Ons was gelukkig met goeie weer en kon oggend en saans heerlik op die strand gaan draf en loop. Dit is baie privaat en as jy vir 'n wegbreek van die stad se lawaai soek en net na stilte en vrede smag, is dit die plek vir jou. Die eenheid was binne loopafstand van die hoofstrand met verkeie restaurante, maar wees gewaarsku, dit is 'n entjie se stap, veral as jy nie gewoond is aan ver loop nie. Die meeste restaurante is vol op naweke en moet met Dineplan bespreek word, maar gelukkig nie almal nie. Nogal 'n verskeidenheid eetplekke om van te kies, afhangende na die "vibe" waarna jy soek. Die winkelsentrums is klein, maar voorsien die nodigste, daar was darem ook 'n Woollies. Ek sal 8 on Penguin in Melkbos weer besoek, my tipe verbyf uit die stad se gewoel en die area is nie so kommersieël nie.

Elsabe D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Thanks Michelle, I enjoyed my stay. See you again.

Beautiful apartment with stunning views. Really wish I was able to stay longer. Will most definitely recommend 8 on Penguin and am planning to visit again very soon.

Marlize T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T

Ons het verblyf benodig om die Imagine Dragons vertoning by te woon.

Ons het verblyf benodig om die Imagine Dragons vertoning by te woon. Na ure in die verkeer na die vertoning kom ons oggendure by woonstel aan. Load shedding het veroorsaak dat ons nie die garagedeur kon oopmaak om toegang tot die woonstel te kry nie. Ons het baie sleg gevoel om die eienaars in die oggendure wakker te moes bel vir hulp. Tog het hulle ons steeds vriendelik gehelp om die deur van binne oop te maak. Baie dankie vir 'n mooi en skoon blyplek en hul behulpsaamheid.

8 on Penguin se terugvoer

Hi Marlize, geen probleem. Bly u het u verblyf by ons geniet. Groete. Anthony

8 on Penguin
Sanet B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Baie oulike blyplek met mooi uitsig oor die see.

Die tweeslaapkamerwoonstel is ruim en baie netjies.

Veronica B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Baie lekker gebly, goeie ligging.

Woonstel is netjies en ruim met alles wat mens sou benodig. Mooi uitsig oor Tafelberg en see. Dankie vir jul gasvryheid.

Doret D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret D

Puik woonstel, al die geriewe daar wat nodig is.

Heerlik gebly, see en Tafelberg uitsig prentjie mooi.

Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Lekker gebly. Ruim vertrekke en mooi see uitsig.

Ruim akkommodasie en mooi see uitsig. Die toesluitmotorhuis, wasmasjien en binnebraai was 'n bonus.

Shariefa N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shariefa N

Had an amazing stay! Beautiful sea view from the apartment.

Definitely recommend.

Jay-dee S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jay-dee S

I had a comfortable stay with a scenic view.

I had a two-night stay with safe parking and Wi-Fi service, including a smart TV with Netflix access, and ocean view and indoor braai.

Hettie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie C

Pragtige uitsig. Uitstekende geriewe.

Lieflike, skoon en netjiese plek met alles wat nodig is plus nog baie meer. Sal enige tyd iemand aanraai om daar te bly en sal beslis weer daar bly as ons in daardie rigting gaan.

Johan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Was daar vir besigheid.

Baie lekker plek en naby die see.

Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Sal vir ure kan sit en kyk na die mooie Kaap deur die vensters van 8 on Penguin.

Dit was sommer baie lekker, maar was ongelukkig net vir een nag.

Adele S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S

Baie gemaklike woonstel.

Ons het heerlik gebly - gesin met 2 kinders. Kinders het lekker geswem. As ek moet fout vind - ons is baie lief vir diere, so die honde het ons nie gepla nie, maar die honde se gemors was op die gras toe ons daar gesit het, 'n hele paar wat nie opgetel was nie.

Chandre G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre G

Gerieflik en ontspanend.

Die woonstel was baie netjies. Ons het die privaatheid daarvan waardeer, asook die mooie uitsig van die strand en Tafelberg. Ons sal vir seker weer bespreek.

Caleb and Shirley J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caleb and Shirley J

Gerieflike plekkie naby die strand.

Die eenheid is op die eerste vloer met 'n mooi uitsig van die see en Tafelberg.

Bruce C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce C

Big and convenient but needing repairs.

The apartment is huge. Lots of space, equipment, etc. But needing a makeover. Needs to get rid of the rust, cracks, and fittings that need painting. This would suit someone needing lots of space and classiness is not a requirement.

8 on Penguin se terugvoer

Many thanks for your comments. Please note that we kindly request guests to clean up their dishes and not to leave them unwashed. We clean the apartment ourselves and take care to ensure that the unit is in pristine condition when our guests arrive. This can be noted from all the preceding guest reviews where we have been complimented about the beauty, cleanliness, location and customer service for this unit.

8 on Penguin
Thelma V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma V

Was goed.

Was geen strykyster in woonstel. Gelukkig het ek my eie saamgeneem. Broodrooster was ook buite werking.

Andre S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Gerieflike woonstel met goeie uitsig.

Eienaar moet 'n bietjie meer betrokke wees.

8 on Penguin se terugvoer

Dear Andre
Many thanks for the feedback, we are very involved with our guests, but also respect their right to privacy during their stay.

8 on Penguin
Victor B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor B

Vinnige kuier in die Kaap.

Heel gemaklik. Trappe is 'n uitdaging as jy nie weet waar om ligte aan te sit nie.

Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Lovely area.

Would like to know when swimming area is open for use as this is shared with owner and gets locked in the evenings. Other than that we had a great stay and owners were easy to get along with. Friendly and very helpful with local attractions to see.

Sophia B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B

Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek na die see.

Baie nice en cosy woonstelletjie met als wat jy nodig het op die eienaar se perseel. Groot skuifvensters waardeur jy die see-briesie kan voel en die see kan hoor, maar heeltemal op sy eie. Veilige parkering in 'n motorhuis wat met 'n remote oop en toe maak. Sal die plekkie enigetyd aanbeveel, en sal ook weer 'n besoekie in die toekoms doen. Baie dankie vir die goeie kommunikasie en tuis-voel! Waardeer dit!

Judith F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith F

Perfect.

Friendly and helpful service. Excellent location to discover nearby places of interest.

Ziana W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziana W

'n Heerlike rustige atmosfeer.

Baie oulike, mooi uitsig en sal beslis weer gebruik.

Francois H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Dit was presies waarna ek gesoek het, baie dankie.

Jy het nie 'n voertuig nodig nie, alles is loopafstand en dis 'n rustige area.

Motene S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motene S

Ongelooglike wegbreekplekkie. Asemrowende uitsig oor die see was puik.

Die uitsig vanaf ons plekkie was my gunsteling en soggens as jy opstaan, kry jy die vars briesie van die seelug.

Andre S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Dit was baie nice.

Dit was baie nice, die uitsig, die plek, eienaar se gasvryheid en vriendelikheid, ons het gevoel ons is tuis, soos ons eie plek, so gemaklik en lekker was dit. Ek sal definitief weer gaan, ek sal definitief weer kom en dit aan mense voorstel. Die see, die omliggende atmosfeer, die mooi uitsig van die see, die omliggende plekke naby die perseel, dit spreek boekdele van alles. In die geheel, baie dankie, was baie nice.

Anton G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Uitstekende ligging, baie netjies en baie veilig.

Ons het dit baie geniet om daar te bly.

Eric S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S

Very spacious. Private. Wewill always book here.

One of the nicest stays we have had in a long, long time.

Gerhard V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Heerlik gerus.

Asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg. Vriendelike en hulpvaardige eienaars; naby die strand en veilig. Ons sal dit met graagte aanbeveel.

Edwin E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin E

Indien moontlik, kan ek my volgende vakansie bespreek?

Kan nie vir beter vra nie.

Elisma O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Lekker naby alles wat jy nodig het, winkels, strand, Weskusbesoeke, ens.

Ongelooflike plekkie en hoogs aan te beveel.

Nathaly W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaly W

Absolutely wonderful.

Lovely place to stay for a family. Having the beach walking distance away was great. Very safe. Did not want to go home. We really had an unforgettable holiday. Thank you.

8 on Penguin se terugvoer

Hi Nathaly, thank you for your review. We are so pleased that you enjoyed your stay and hope to see you back again soon. All the best for 2022.

8 on Penguin
Christ O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christ O

Great place for vacation.

It would have been nice to meet the hosts personally to feel very welcomed instead of just WhatsApp communications.

Monica V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Beautiful and peaceful flat.

The owners were extremely friendly and available. Loved our stay. Will definitely visit again. The only downfall was the slippery tiles. We will definitely visit this establishment again.

Hanlie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie S

Baie aangenaam, vriendelik en behulpsame eienaars.

Mike en Michelle het regtig 'n baie mooi en veilige plek. Alles is skoon en netjies en ons kon nie vir beter gevra het nie. Hulle was behulpsaam en Michelle het tot eetplekkies aan ons voorgestel om te besoek. Ons het regtig baie lekker gekuier en sal weer daar draai. Dankie julle dit was regtig aangenaam.

Juan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Rustige Webreek, perfek geleë met 'n mooi uitsig.

8 On Penguin is die perfekte woonstel vir 'n klein gesin van vier mense, lieflike braai-area, sitkamer, groot kamers en veilige parkeerplek, maak dat mens van die stad se gedruis kan wegglip en die rustigheid geniet saam met 'n pragtige uitsig, sonder dat jy op mekaar se voete trap of enige bekommernis oor veiligheid hoef te hê. Dit is 'n lieflike woonstel wat met ons aankoms verhit was (dit was 'n koue dag met ons aankoms), wat nogals 'n baie besonderse ekstra is wat mens laat welkom voel by jou bestemming. Sal 8 on Penguin beslis aanbeveel.

Glenda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glenda B

Stil, relaxing en baie mooi en veilige area.

Die leef en braai-area is uitstekend. Die uitsig is asemrowend oor die see. Heelwat spasie en baie gasvry, skoon, ruim en baie netjies. Perfekte plekkie vir 'n wegbreek. Sal vir seker aanbeveel.

Sune V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune V

Lekker plek.

Goeie verblyf. Lekker kuierstoep.

Alfred D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred D

Awesome.

Comfortable and spacious.

Anneke L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke L

Te groot vir 2 persone.

Ons het 'n boodskap van die eienaar of agent ontvang, maar ons was nogsteeds onseker hoe om by die in die eenheid in te kom.

Realnet Overberg R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Realnet Overberg R

Baie netjies en mag enkelmotorhuis ook gebruik.

Alles ingerig vir selfsorg en het ’n binnebraai.

Sharon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier. Die eenheid het alles wat mens mag nodig kry gedurende verblyf. Alles skoon en netjies.

Ockerene S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockerene S

Ons het heerlik gekuier.

Pragtige uitsig, gemaklike beddens, veilige parkering. Ag, ons was net baie tevrede. Baie dankie.

Jaco E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Friendly and neat and very helpful.

Was a short notice stay and everyone was more than helpful to assist with accommodation on number 99.

Elbé J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé J

Ontspannend.

Eenheid gerieflik en ruim. Kombuis goed toegerus. Voldoende kragproppe, veral by spieëls, dankie. Ingeboude braai geniet. Ons was onkundig met TV, gasheer het gehelp, dankie. Ons nie toegang tot WiFi gehad nie, ons het ook nie gevra nie, aangeneem adres sal beskikbaar wees. 'n Lêer met bv. restaurante, besienswaardighede ens. kan dalk aanbeveel word.

Stephen K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K

Dit was 'n fees.

Uitstekende uitsig. Pragtige en netjiese plek. Mense wat sukkel met trappe klim, mag hier 'n probleem he.

Shemiah A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shemiah A

Excellent experience and loved the whole coastal scenery and being walking distance to the beach.

It was truly an amazing experience I loved it. The setting was breathe taking. The flow of the apartment is spacious and neat. Well resourced apartment and everything that we needed. I might be mistaken but I was not able to find an iron. Other than that I would definitely be using the apartment in future again.

8 on Penguin se terugvoer

Dear Shemiah,
Thank you, we are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back again in the future.
All the best for the remainder of 2021.

8 on Penguin
Allan G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan G

Rustig, lekker privaat en baie geniet.

Die ruim woonstel was baie gemaklik vir ons gesin van vier. Dit was baie skoon en netjies en alles nodig was voorsien. Die binnebraai was ook 'n groot bonus, veral vir die koel aande en as windjie so 'n bietjie druk en dan natuurlik die pragtige uitsig van die see en die lekker koel seelug wat alles komplementeer. Ons sal definitief weer 'n bespreking doen. Dankie Michelle, ons tydjie was onvergeetlik.

8 on Penguin se terugvoer

Dag Allan,
Baie dankie vir die komplimente. Ons is bly julle het julle tydjie hier geniet.
Lekker dag verder.
Groete
Mike en Michelle

8 on Penguin
Chris T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

'n Rustige atmosfeer met pragtige vistas en die gedruis van golwe.

Hierdie verblyf bied 'n gerieflike wegbreek vir 4 persone wat opsoek is na die rustige deel van die Kaap. Tog is jy naby aan talle besienswaardighede soos Darling en Paternoster. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Die binnebraaier is natuurlik 'n bonus teen die Kaapse winde.

8 on Penguin se terugvoer

Hi Chris, baie dankie. Ons waardeer dat u, u verblyf geniet het. Voorspoed vorentoe.

8 on Penguin
Diane R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane R

Aangenaam en lekker.

Die opset is neutraal.

Barend K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K

Baie goeie waarde vir geld.

Baie mooi uitsig. Woonstel het alles wat 'n mens benodig. Heerlik gekuier. Sal beslis weer kom kuier. Kan dalk net dink aan DStv met sport al moet dit bietjie duurder wees.

Willem N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Netjiese en gerieflike plek.

Trappe is baie gevaarlik wanneer dit nat is. Relings binne die trappe om aan vas te hou tydens op- of afgaan sal baie waardevol wees. Enige persoon kan gly en val en ernstig beseer word. DStv sal baie waarde toevoeg, almal kyk nie net flieks nie.

Cecilia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Pragtige see-uitsig en baie gerieflike woonstel met alle nodige utensils om kos te maak, ens.

Het verblyf vreeslik geniet, en na al die naburige dorpe en strande gery.

8 on Penguin se terugvoer

Hi Cecilia
Baie dankie, ons waardeer die komplimente en hoop om julle gou weer te sien.
Lekker dag en jaar vir julle.
Groete
Michelle

8 on Penguin
Jaun L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun L

Puik.

Die stoep met die uitkyk oor die see en die berg was 'n wenner. Sal enige tyd weer gaan kuier by 8 on Penguin.

Dalena B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena B

Oornag geslaap, pragtige uitsig, goed toegerus.

Ruim woonstel, nie toegerus vir 'n rolstoel nie. Goeie waarde vir geld. Kommunikasie tydens bespreking aanlyn was fantasties!

8 on Penguin se terugvoer

Baie dankie Dalena, ons is bly u het u tydjie geniet.
Alle voorspoed vir Kersfees en die Nuwe Jaar was vir ons inwag.
Lekker dag verder.
Groete
Mike en Michelle
8 on Penguin

8 on Penguin
Grethal P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethal P

Plek is pragtig en 'n mens voel baie veilig.

Baie netjies. Baie vriendelik. Baie mooi uitsig. Baie veilig.

8 on Penguin se terugvoer

Baie dankie Grethal, alles wat mooi is vir julle vir 2021.
Groete
Mike end Michelle 8 on Penguin

8 on Penguin
Amelda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda V

Uitmuntend.

Plek was baie netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier.

Chante C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante C

Beste naweek van ons lewe.

Dit was ’n lekker ontspannende naweek saam met vriende.

8 on Penguin se terugvoer

Dankie Chante ons is bly julle het julle tyd hier geniet.
Lekker jaar verder.
Groete
Michelle

8 on Penguin
Rencia E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia E

Amazing view, upmarket, comfortable stay.

Braai on the stoep is definitely a winner.

8 on Penguin se terugvoer

Hi Rencia, so pleased that you enjoyed your stay. Stay safe.

8 on Penguin
Karlien T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

Gerieflike verblyf met 'n see-uitsig.

As 'n geselskap van 2 het ons gerieflik gebly vir 7 nagte, mooi uitsig oor Tafelberg en die see en die toegeboude stoep met binnebraai was 'n wenner met die Suidooster wat gewaai het. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer hier oorbly.

8 on Penguin se terugvoer

Hi Karlien baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Lekker dag.

8 on Penguin
John J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Gerieflik, rustig, mooi uitsig.

Alles was baie gerieflik. Ons het lekker gerus. Klein dingetjies soos 'n mikrogolfdeksel en besem kort. Die webtuiste dui aan daar is DStv, maar daar is NETFLIX. Hierdie dinge het ons nie gepla nie, maar kan reggestel word.

Fanie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Gasvrye mense.

Die eienaar het ons privaatheid gerespekteer. Ons was totaal op ons eie met eie toesluitmotorhuis.

Philip R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip R

Affordable, safe and spacious.

Affordable, safe and quiet place, close to all amenities.

Erika V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika V

Goeie ligging, veilig, maar aandag moet aan 'n paar goed gegee word.

There was no instruction on how to use the TV and TV box. On my arrival the previous guest's footprint was visible in the flat. I travel a lot, due to Covid I would expect a deep clean is mandatory and handwashing soap in the bathroom will be something to add.

Donelle B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Donelle B

Great place.

Great place to stay however, the Netflix kept on loosing connection.

Johan N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan N

Die woonstel is ruim. Die netjiese badkamer en die ingeboude braai is goeie aspekte van die woonstel. Die beddens kort aandag. 'n Reuk van muf wat uit die een yskas kom, het in die plek gehang, wat verblyf onaangenaam gemaak het.

Ons het Oktober 4 plekke deur webtuiste bespreek en kan daarom goed vergelyk. Die kommunikasie met die verhuurder was moeilik. Die dag van ons aankoms kon ek haar glad nie bereik nie. Dit is nie aanvaarbaar nie. Die beskrywing op webtuiste is verkeerd en dis nie net iets klein nie. Daar is nie gratis WiFi nie. Ons moes werk doen en het daarop gereken. Daar is ook nie DStv nie. Die tweede slaapkamer is eintlik omskep in 'n slaapvertrek wat aan die eenkant met 'n skuifgordyn toemaak. Daar is nie regtig die uitsig na Tafelberg soos die advertensie sê nie. Ek het foto's van 'n digitale kamera na die see toe om dit te bevestig. Die woonstel is ruim en veilig. Maar die mufreuk wat uit die een yskas gekom het, het die verblyf onaangenaam gemaak. Om hierdie woonstel 'n hoë gradering te gee, soos baie resensies doen, is onbillik teenoor eienaars wat hulle verblyfplekke regtig netjies en goed toegerus gemaak het, soos die ander drie plekke waar ons die afgelope maand gebly het. Jammer oor die negatiewe opmerkings, maar dit is soos ons die verblyf beleef het en vir ander daarvan gaan vertel.

8 on Penguin se terugvoer

Dear Johan

Many thanks for your comments, we appreciate feedback on our apartment.
Please note that there is wifi available, as our guests are aware.
You just needed to request the password in order to connect, or we were happy to assist you with connectivity.
We send our guests a welcoming sms prior to their arrival in which is indicated that Netflix is available in the apartment.
We have clear views of Table Mountain and the ocean, as many of our guests feedback will attest to.
All advertising photographs are taken from the lounge and braai area inside of the apartment.
We trust that you will enjoy your day further.
Stay safe and all the best for the remainder of the year ahead.
Kindest regards
Michelle

8 on Penguin
Lizel M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel M

Stil, rustig en heerlike verblyf.

Baie mooi plek, parkeerplek binne en lieflike uitsig oor die see.

Gcobisa D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcobisa D

Beautiful with great customer service.

The place is big with a garage. And it is very clean. The owner is very kind.

8 on Penguin se terugvoer

Dear Gcobisa,
Many thanks for your kind words, we are pleased that you enjoyed your stay.
All the best and kindest regards,
Michelle

8 on Penguin
Joleen T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen T

Perfekte omgewing om die binneste weer heel te maak.

Die uitsig is asemrowend!

8 on Penguin se terugvoer

Hi Joleen

Baie dankie, lekker dag verder.

8 on Penguin
Othene R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Othene R

Verblyf was baie wonderlik.

Dit is baie veilig, skoon, netjies en baie privaat. Ek sal enige tyd weer daar gaan kuier, dit was die beste, rustige tyd ooit.

Tracy C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy C

Easy access to beach with great views.

Felt welcomed. Place was clean. Good place for a holiday, although it blew a gale and rained. Host very accommodating. Secure parking in garage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Maklike toegang tot die strand met pragtige uitisgte.

Voel welkom. Plek was skoon. Goeie plek vir 'n vakansie, hoewel die stormwind geblaas het en dit gereën het. Gasheer baie tegemoetkomend. Veilige parkeerplek in die motorhuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elzette R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette R

Rustig en lekker naby die see.

Ons het heerlik warm geslaap en daar is alles wat nodig is. Ligging is goed en uitsig pragtig. Baie dankie aan Michelle.

Judy M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M

Excellent service from Lauren, as well as from Michelle at 8.

See rating.

Sanelle G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelle G

Fantastiese, gerieflike akkommodasie.

Braaikamer was 'n wenner, pragtige uitsig.

Pieter V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

'n Pragtige woonstel wat goed toegerus is vir 'n heerlike kuier in die mooie Melkbosstrand.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier met pragtige uitsigte en die gedruis van die see in jou ore as jy onder die knus komberse inkruip na 'n woelige dag. 8 on Penguin bied vir seker goeie waarde vir geld en sal ek beslis weer kom kuier, maar sal ek graag meer tyd wil spandeer om die woonstel opreg te geniet, want ons het die keer omtrent maar net daar geslaap. Met baie dank.

Michiel Conraad E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Conraad E

Sal enige tyd weer by 8 on Penguin inboek.

Ek kan 8 on Penguin vir enige iemand aanbeveel. Dis pragtig en baie netjies.

Gizela S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela S

Beste verblyf wat ek in 'n lang tyd gehad het.

8 on Penguin is werklik verblyf wat diep in jou hart kruip. Michelle-hulle se vriendelike diens en gasvryheid is iets wat mens nie alledaags ervaar nie. 8 on Penguin sal my vir seker weer sien en weer en weer en weer.

8 on Penguin se terugvoer

Baie dankie, Gizela. Dit was vir ons 'n groot plesier.

Lekker dag verder vir jou.

8 on Penguin
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Maryke M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Alles wat jy nodig het met asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg.

Hierdie is ongelooflike waarde vir geld. Pragtige selfsorg-eenheid met pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Baie netjies en skoon en Michelle het ons so tuis laat voel. Bottel wyn en vars melk in die yskas (wow!). Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Het dit regtig baie geniet.

Carmin C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmin C

Michelle is 'n wonderlike gasvrou en het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf so lekker moontlik te maak.

Heerlike ligging, heerlike verblyf, lekker gesinsvriendelik.

Chris B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Fantastiese plekkie.

Baie netjies met 'n mooi see-uitsig. Sal vir seker weer daar wil bly. Baie stil in die aand en naby als.

Madelein V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Rustig en gerieflik.

Die plekkie is regtig baie ruim, gerieflik en goed ingerig. Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Ons het regtig baie lekker gebly en kan dit regtig aanbeveel. Michelle en Mike is regtig net 'n Whatsapp ver en help graag waar hulle kan. Thank you so much you two, we really enjoyed our stay. You have an awesome place, thank you for sharing it with others.

8 on Penguin se terugvoer

Hi Madelein,
Many thanks for your kindness. We are so pleased that you enjoy your stay.
All the best.

8 on Penguin
Monique R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique R

Dit was baie lekker, veral met die see-uitsig.

Die kombuis kort net ekstra potte vir lekker kosmaak. Ook geen plastiekware vir kinders nie.

Mariska B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska B

Uitstekende en vriendelike kommunikasie en baie gasvry. Netjies en skoon, alles wat mens benodig.

Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Alisha V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha V

Perfek vir lang of kort wegbreek.

8 on Penguin het alles en meer as wat ons nodig gehad het gebied. Die plek is lekker ruim vir 'n familie.

Elani V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elani V

Baie skoon en netjies.

Ek was nie baie daar gewees nie, net daar geslaap. Die twee woonstelle is reg langs mekaar so as die mense langs rondbeweeg het, vroeg en laat, kon jy als hoor. Ek is 'n baie ligte slaper so dis verstaanbaar.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas

Asemrowende ervaring.

Die uitsig op 8 op Penguin is wonderlik en die gasheer is regtig vriendelik en akkommoderend. Ons sal weer daar bly. Die kinders het die strand by Melkbos baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anina W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina W

Gerieflike, ruim verblyf. Veilige omgewing.

8 on Penguin bied 'n gerieflike, ruim eenheid. Mike en Michelle baie behulpsaam wanneer iets nodig was. Ons is op hoogte gehou van (onverwagse) load shedding-fases.

Dalene O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O

Dis 'n ruim, netjiese plek.

Ons het baie lekker gebly. Daar is genoeg ruimte en dis skoon en netjies en gerieflik met alles wat nodig was. Ons motor kon egter nie in die motorhuis nie, en moes dus op straat staan, wat ek anders sou verkies.

Rowan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rowan G

Was baie lekker, rustige plek. Dis 'n lekker plek net om weg te breek vir rustige tyd alleen.

Baie lieflike plek, eienaar was baie vriendelik, kar parkeerplek is safe, ons as gaste het veilig gevoel. Dis 'n baie mooi plek, groot, baie space wat ek baie van hou. Sal weer wil gaan en ek sal ander verwys na die plek.

Chantel J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel J

Baie lekker plek, ek en my gesin het dit baie geniet.

Mooiste uitsig, skoon strand. Ek en my gesin het veilig gevoel en 'n onvergeetlike lekker tyd gehad. Net te kort.

Hannalien L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalien L

Een van die beste verblyf waar ons nog tuisgegaan het.

Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel, dit was skoon, netjies, uitsig was baie mooi, sonsondergang was pragtig, die rustigheid en die mooi strand. Die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om ons tuis te laat voel, het vir ons 'n sak hout en melk gegee dat ons nie weer hoef te ry nie, baie vriendelik, wens ons kon langer daar gebly het.

Nadine W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W

Dit was presies wat ons nodig gehad het, ons eie plekkie naby die see.

Met die see-uitsig en lekker binnebraai het ons as gesin die plekkie vreeslik geniet. Dit was skoon en goed uigelê. My 6 jarige wou sommer daarnatoe verhuis.

Lucia G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia G

Pragtig en baie veilig. Sentraal geleë.

Het voldoen aan al ons verwagtinge en daar is veilige parkering. Pragtige uitsig en vriendelike eienaars.

Annette U - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette U

Superb value for money.

We really enjoyed our stay. Wonderful and friendly reception. Beautiful view of the sea. Great indoor braai area. Will definitely be back for a longer stay.

Claudette P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette P

Fantastiese plekkie!

Dit is beslis die moeite en geld werd om by 8 on Penguin oor te bly. Regtig 'n baie oulike plekkie en ek sal dit beslis aanbeveel.

Alana V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana V

Ons het baie lekker en gerieflik gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel het als waarvoor jy kan vra. Dis goed ingerig met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons sal beslis weer daar aanklop as ons weer in die Kaap is.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 8, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA526be9ad0f7e1ce57cf4b3f07d7898014c1b922ce5cd750834587ceb805d5d8cdef86d1767cb3e5ed56899846166774e6971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 131 5 1 5 8 Penguin Place Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.707153795815 18.443827376075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang