Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Penguin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Renaldo V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Very pleasant and close to shops, restaurants, etc. Excellent and Michelle helped with anything we had a challenge with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Dear Ronaldo, we are pleased that you enjoyed your stay. Thank you for the great review. Take care.

Chrizelle M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Uitstekend! Plek is baie gerieflik, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Hi Chrizelle, so bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Dakota V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Just how a getaway by the sea should be. Magically. It was great. Had a grab and smash situation at the airport, so when we got to our accommodation and there was a garage, plus the place was clean and neat, it made our weekend away just ten times better. The braai, the view, and the kitchen were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
8 on Penguin
Dear Dakota, we are so pleased that you enjoyed your stay. Take care and stay safe. Regards, 8 on Penguin

Deon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Simply enjoyable. No issues whatsoever. Well looked after and catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantastic. Baie rustige, veilige en private verblyf. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik gebly, kon binnehuis braai en 'n lieflike see-uitsig geniet. Pragtige uitsig, goed toegerus. Rustige omgewing, pragtige strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful and beautiful views. Feels like a home away from home. It was very relaxing, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker kuier met uitsig oor die see. Dit is al ons tweede keer wat ons daar bly, sal vir seker weer daar gaan bly. Plekkie het alles wat nodig is vir 'n wegbreek vanaf jou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Die uitsig op Tafelberg en die see is baie mooi. Dit was baie lekker, net te kort gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Amazing. 8 on Penguin at Melkbosstrand has become my yearly retreat from the hustle and bustle of Johannesburg. It never disappoints, and it is central and close to areas worth exploring. It has an amazing sea view from the apartment to enjoy a drink and is extremely close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 8, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA526be9ad0f7e1ce57cf4b3f07d7898014c1b922ce5cd750834587ceb805d5d8cdef86d1767cb3e5ed56899846166774e6971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 140 5 1 5 8 Penguin Place Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.707153795815 18.443827376075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang