Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Wright

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Cheyenne C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect for our needs. Perfect location close enough to the airport and George central. Rooms were clean and light, and the host was very hospitable. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, gerieflik en veilig. Baie gerieflike skoon verblyf. Sentraal geleë en baie veilig. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Het net in die aande daar geslaap. Blyplek baie netjies en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Puik verblyf in mooi area. Ons het die verblyf baie geniet. Baie netjies en in 'n goeie, stil area geleë. Waarde vir geld. Naby genoeg aan alles. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krystal T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Excellent. Excellent accommodation. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie ruim en gerieflike verblyf. Veilig, rustig en stil. Defnitief baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was regtig 'n heerlike week. Alles was puik. Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian J
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Baie gemaklik. Baie lekker vir een nag se verblyf. Ideaal vir 2 mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ellen I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekende rustigheid en vriendelike gasheer. Sal beslis weer daar tuisgaan. Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel vir vriende en familie. Die rustige atmosfeer noop jou om heerlik te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige woonstel in die tuin, rustig en privaat. Die woonstel was baie netjies en silwerskoon. Die beddens (matrasse) is hemels! Dankie, Ertjies, vir die gasstofie (dit was beurtkrag) en melk in die yskas wat gesorg het vir 'n heerlike koppie koffie na 'n lang dag in die hof sonder enige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ertjies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrightstraat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9524791fdd7515870067b3d3a46bdae041f08106acd59f42926fcdccdec2d03c419be72e0207400dc254c26e42cbd1cce4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 8 Wright Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.949690039392 22.460504901337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang