Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Wright

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ertjies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir 8 on Wright
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cheyenne C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheyenne C

Perfect for our needs.

Perfect location close enough to the airport and George central. Rooms were clean and light, and the host was very hospitable. Thank you.

Hannelie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Skoon, gerieflik en veilig.

Baie gerieflike skoon verblyf. Sentraal geleë en baie veilig. Vriendelike diens.

Anine O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine O

Het net in die aande daar geslaap.

Blyplek baie netjies en sentraal geleë.

Lindy K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K

Puik verblyf in mooi area.

Ons het die verblyf baie geniet. Baie netjies en in 'n goeie, stil area geleë. Waarde vir geld. Naby genoeg aan alles. Sal vir seker aanbeveel.

Krystal T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystal T

Excellent.

Excellent accommodation. Friendly hosts.

Jacobus B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Baie ruim en gerieflike verblyf. Veilig, rustig en stil.

Defnitief baie lekker gebly!

Elize J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Was regtig 'n heerlike week. Alles was puik.

Baie lekker verblyf.

Rian J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rian J

Baie gemaklik.

Baie lekker vir een nag se verblyf. Ideaal vir 2 mense.

Ellen I - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen I

Uitstekende rustigheid en vriendelike gasheer. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel vir vriende en familie. Die rustige atmosfeer noop jou om heerlik te ontspan.

Monica V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Pragtige woonstel in die tuin, rustig en privaat.

Die woonstel was baie netjies en silwerskoon. Die beddens (matrasse) is hemels! Dankie, Ertjies, vir die gasstofie (dit was beurtkrag) en melk in die yskas wat gesorg het vir 'n heerlike koppie koffie na 'n lang dag in die hof sonder enige geriewe.

Wilma B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Netjies, rustige area.

Ek moet sê die omgewing is stil en die matras slaap vreeslik lekker. Ons het gemaklik gebly.

Rudi J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

All good. Couldn't find fault.

Happy to recommend. Will stay again.

Tania M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M

Baie lekker woonstel, baie lekker gebly.

Niks uit plek, sal net 'n verwarmer insit.

Semilanti O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Semilanti O

Fantasties.

Ons sal 8 on Wright aanbeveel aan enige iemand. Die diens was uitstekend.

Yvonne W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W

Netjies, rustig en sentraal geleë.

Pragtige, netjiese plekkie in 'n rustige omgewing. Sentraal geleë wat uitstappies vergemaklik het.

Retha M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Fantasties, hulle verdien 10 uit 10.

Ertjies en sy vrou het ons met die grootste liefde ontvang, ons het baie welkom gevoel en het regtig lekker gekuier in hulle pragtige plek. Niks was vir hulle te veel moeite en was daar wanneer ons hulp nodig gehad het. Ons sal dié kuier in George nog lank onthou.

Miems V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems V

Ons het heerlik gekuier en geslaap!

Gasheer (Ertjies) het ons gebel, terwyl ons op pad was, om te hoor hoe laat hul ons kan verwag en toe ek vra of ons dalk vroër ons bagasie kan aflaai, het hy gesê enige tyd. Ons was vroër as inkloktyd daar en die plek was reg, mooi, netjies, skoon - ons kan regtig oor niks kla nie, sal verseker weer daar bly!

Merle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle S

Excellent in every respect!

The hosts are most friendly and helpful. The unit has everything needed for a comfortable and pleasant stay. The garden cottage with a lovely patio was particularly appealing. The venue is beautiful with lovely garden and mountain views.

Lyn V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn V

Cosy and feels like home.

Nice place with all you need.

Janet U - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet U

'n Pragtige, goed ingerigte eenheid waar 'n mens veilig voel en heerlik kan ontspan.

Alles wat 'n mens verlang is in die eendheid, die linne en handdoeke is van die beste, die interieur is smaakvol, en gee 'n warm gevoel.

Mushfiqah C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mushfiqah C

Great.

Awesome place and great service.

Sam M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam M

Skoon, netjies en gasvry.

Plekkie lyk net soos op foto's en is baie goed ingerig.

Cornel S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Gemaklike verblyf in veilige area.

Netjiese selfsorg met alles wat jy nodig het in veilige area. Ideaal vir 'n gesinsvakansie. Vriendelike ontvangs.

Cora B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cora B

Neat and cozy. Centrally located - beautiful paintings and comfortable beds.

Had a lovely stay and will come again.

Hennie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Lekker blyplek in pragtige omgewing.

8 on Wright is baie netjies. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Baie mooi omgewing in George. Na my mening goed geprys en ek sal weer daar gaan oorbly. Enige tyd.

Lenett P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenett P

Very nice stay. Owners were very welcoming when we arrived.

Studio, where we stayed, was very neat. Bedding clean and everything that we needed was there, like hairdryer and iron, cooking facilities, coffee, tea and water as well as milk in the fridge was there to use.

Fatima S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima S

Dit was wonderlik.

Ek het waarde vir my geld gekry, sal dit vir almal aanbeveel, rerig.

Anthonie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B

Dit was fantasties gewees.

Ons was baie vriendelik ontvang. Perfekte blyplek vir reisigers. Dankie vir alles!

Chris H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Very friend reception. Everything was in it's place. Would higher recommend.

All I can say is it was a friendly reception that we got from the owners. Everything was in it's place. Would recommend this place.

I A L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I A L

Baie lekker.

Almond Cottage is netjies, rustig, pragtig, met vriendelike ontvangs en alles wat nodig is en nog meer!

Michael M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Comfortable and relaxing.

Very comfortable and relaxing! Neat and tidy was well worth the stay!

Joreen I - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joreen I

Dit was wonderlik en ek't die rustige atmosfeer geniet, en die gasvryheid van die eienaars.

Die gasvryheid en rustige atmosfeer het als die moeite werd gemaak!

Maryke H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H

Keurige woonstel, ek het heerlik gebly.

Baie mooi, goed toegeruste eenheid. Sentraal geleë. Ek is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Serah C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serah C

Baie netjies, goed toegerus en naby als.

Ons het ons verblyf by Almond Cottage baie geniet. Dis rustig en stil, naby als en baie gerieflik.

8 on Wright se terugvoer

Baie dankie, julle is baie welkom en dit was lekker om julle te ontmoet.

Groete, Ertjies en Ilme.

8 on Wright
Chris R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Vriendelik, ook skoon en baie netjies. Sal vir seker weer daar oorbly wanneer ons in George is.

Beveel beslis aan en baie rustig.

Leonie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Uitstekend.

Uitstekend, sal vir seker weer hier bly.

8 on Wright se terugvoer

Hi Leonie,

Baie dankie, jy is baie welkom on weer te kom bly

Ons waardeer dit

Groete Ertjies
072 325 9776

8 on Wright
Gerda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Uitstekend.

Baie rustig en kon ons whippet saamneem. Baie naby area om met whippet te stap. Kon op eie in en uit gaan. Alles was in goeie werkende toestand en baie netjies. Baie lekker gekuier en naby besighede.

8 on Wright se terugvoer

Hi Gerda

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en julle is baie welkom.

Groete, Ertjies en Ilme.

8 on Wright
Piet M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Dit was baie gerieflik en netjies.

Almond Cottage was ideal vir ons behoefte aangesien ons in George was vir besigheidsafsprake en dit stil en eenkant was waar ons kon werk/voorberei in 'n stil netjiese en veilige omgewing.

8 on Wright se terugvoer

Dit was 'n plesier, baie dankie.

Julle is baie welkom.

Groete,
Ertjies en Ilme

8 on Wright
Edith P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edith P

Okay.

Okay, but not a friendly welcome and kind of living in the driveway just off the hosts house. Place was clean but shower, although great, wet the floor which was very slippery when wet.

Athol K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athol K

A very pleasant place to stay.

Charming host, centrally situated in secure grounds. Very clean and well presented cottage.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrightstraat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9524791fdd7515870067b3d3a46bdae041f08106acd59f42926fcdccdec2d03c419be72e0207400dc254c26e42cbd1cce4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 8 Wright Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.949690039392 22.460504901337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang