Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Sandpiper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Hilary M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

At home at 8 Sandpiper. We had a wonderful stay, perfect accommodation and location. We felt very at home, relaxed and comfortable. A very special spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was fantasties. Liesl, julle plek is fantasties. Daar was alles wat ons benodig gehad het. Ons was by die see en riviere. Ek beveel julle plek aan vir almal wat groot families het en kinders van alle ouderdomme. Dit was die beste vakansie ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Awesome. Great place, great location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine E
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Superb. The accommodation is perfectly located on the beach and in the middle of the island between two rivers. I definitely will take the opportunity to book the house again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Feerowza M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Very neat and child friendly. Enjoyed every minute of our stay. The host is really friendly and accommodating. Everything in the house is well organized.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina F
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Kersfees om te onthou. Ek verstaan waarom die plek 'n voorkeurvennoot is! Niks is te veel moeite nie. My dogter en haar vriendinnetjie wou 'n kamer bo hê, maar was nie gemaklik om 'n dubbelbed te deel nie. Liesl was bereid om 'n ekstra bed in een van die kamers te sit. Ek was aangenaam verras dat byna alles voorsien is, swemhanddoeke, boogie boards, bordspeletjies, leesboeke, basiese kruideniersware soos koffie, suiker, blatjang. Ag man, dis sommer soos jou eie vakansie huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Soveel om te geniet, op 'n bondel of alleen, van die oudste tot die jongste. Almal het tuis gevoel. Everything about this house is generous, from the spacious design and the ample supply of stuff, to the welcoming and user-friendly policy. Wonderful communal spaces, yet plenty of scope for privacy and isolation. Location could not be better. For some of us this was a return visit, and the kids still think it is heaven.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Netjies, gerieflik, ruim. Groot genoeg vir groot gesin om gemaklik saam vakansie te hou. Oulike geriewe. Het als gehad wat ons nodig het. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Refreshing home away from home. A beautiful house with plenty of space for everyone. Everything we needed was there, and the location is perfection. We can't wait to come again and recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

8 Sandpiper for the win! After a very stressful year we were so fortunate to come across this gem. The cottage was clean, organised and had all the necessities that we needed. The owners really had thought of everything right down to double adapters and even load shedding lamps. We had such a lovely stay and will definitely be back. If you are looking for a relaxing holiday right on the beach, 8 Sandpiper is the place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island-weg 557, Sandpiper 8, Seafield, 6172, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMoCApLdtWhabW983eQJ0VEpRYIwXLCRnhSbMaGuQ39E0F6MKLq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 557 Island Road 8 Sandpiper 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.539804 27.046479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang