Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Soenie Avenue Self-Catering

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Mpho L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent. The stay was excellent as always. Will always prefer to go there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isibonile
8 Soenie Avenue Self-Catering
Thank you, Mpho. It's always a pleasure to host you.

Mpho L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Exceptional. Was worth it and relaxing very much so.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isibonile
8 Soenie Avenue Self-Catering
Much appreciated, thank you.

Juan E
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Netjies en voldoende vir die prys. Ek is opgradeer na 'n ander kamer as wat ek bespreek het. Die kamer is baie netjies en lyk soos op die fotos. Heeltemal voldoende vir 'n oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2020

Good. Hassle free check-in and check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kriekie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Stil, rustig, skoon en netjies. Geen klagtes nie. Ons kamerdeur se slot het gebreek toe ons die oggend uitgegaan het en wou sluit, het ons een van die dames in kennis gestel, en toe ons weer terugkom was die slot reg gemaak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2019

Rustig en ontspannend. Die woonstel het basies alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2019

Rustig en stil. Plek is klein, maar voldoende vir oornag vir twee persone. Als was skoon en netjies en gerieflik, daar was nie iets om oor te kla nie. Daar was wel nie winkels in onmiddellike omgewing nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Isibonile Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soenielaan 8, Hesteapark, Pretoria-noord, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8eb488b56242447ae2045ebb1885303dd199a7b6a6429befa18d1d368231810648c3891ebc943ffbd971c17915839dd4729?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Soenie Avenue Hesteapark 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.654242 28.147134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang