Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View @ The Bay Apartment 8

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir View @ The Bay Apartment 8
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hjalmar G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hjalmar G

Sien hierbo.

Uitstekende ligging vir iemand wie die Bayview kliniek besoek soos ons. Netjiese, skoon en moderne verblyf met 'n pragtige uitsig oor die baai. Vriendelike ontvangs en goeie vooraf kommunikasie en aanwysings voor ons aankoms. Omtrent alles waaraan ons kon dink was in die woonstel. Ons sal weer daar aandoen.

Bruwer E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruwer E

Goed geleë, stil, veilig, netjies.

Ek was ietwat bekommerd toe ek sien die woonstel is in die Spar-kompleks - ek het gedink dit gaan raas. Die woonstel was egter baie stil en om die Spar (en ander winkels so naby te hê was eintlik 'n bonus).

Hester G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Genotvol.

Luukse apartment, alles wat jy nodig het, kort net lugversorging.

Renate V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V

Goeie waarde vir geld met 'n asemrowende uitsig.

Pragtige, moderne woonstel. Goeie sekuriteit. Veilige parkering Loopafstand van winkels. Asemrowende uitsig. Baie netjies, het als wat jy nodig het.

Mogamat S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat S

Was baie lekker.

Die verblyf was rustig by 8 View @ The Bay Apartment. Behalwe dat dit nie gepas is vir die werkende reisiger of jongspanne nie aangesien die belowende WiFi nie werkend is. Ook, die hoofslaapkamer se stortdeur is problematies. Die deur open na binne en kan gevaarlik wees as iemand in die stort val. Mens sal dan die person nie kan help nie. Andersins was die woonstel soos wat aangedui is en die gasheer was darem attentief oor ons navragies. Groot verrassing oor die walvisse wat kom speel het, die veranderinge in Mosselbaai wat aangebring was sedert ons laaste besoek. Sal die plek aanbeveel vir die meer ouerige vakansiegangers.

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c0150c26408130b5a228f75e46572aa6d2bf5a66f95c9e7c71d04861b0a75c204c3835e5c05586135779c1f796fa1f5ce07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181091511865 22.133097946643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang