8 Villa Flamenco
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Sue M - Jul 2023
Algehele gradering
The location was just what we needed. Easy beach access, close to amenities. The apartment had everything that we required. Parking could be easier. Overall a very comfortable stay.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Thank you for the review. We will make send all recommendation to the owner. We hope to see you soon.
Sonja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful apartment in an awesome location. Enjoyed being walking distance from the beach. Property met all our expectations.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Thank you for this excellent review. Your words explain exactly the unit and its functionality.
Reuben G - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, mooi see-uitsig, skoon en maklik toeganklik vanaf hoofweg en naby winkels.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons poog om al ons gaste te akkommodeer, hetsy vir werk of vakansie. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Sandra B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie basies, glad nie luuks, maar voldoende.
Cyril M - Nov 2023
Algehele gradering
Same as above.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Thank you for the reply. Hope to see you soon.
Riette H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Charmaine B - Sep 2022
Algehele gradering
It ticked every box we were looking for.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Thank you for the good review. We are proud of our units and can't wait for your next time with us.
Johan G - Des 2022
Algehele gradering
Bo verwagting goed.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Thank you for the review. We will work on the suggestions.
Morne B - Jul 2022
Algehele gradering
Great location. Good for a relaxing stay.
Michelle L - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte gesinsvakansie.
Dylan M - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing in all ways possible!
Anthoney S - Mei 2021
Algehele gradering
Wegbreek voor die winter.
Buddy D - Apr 2021
Algehele gradering
Beste uitsig, veilig en op die strand.
Daleen V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, jammer vir die weer.
Cindy S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en was lekker net om te kan afstap na die strand toe.
Dané L - Des 2020
Algehele gradering
We had a wonderful stay. The view from the living room and balcony is amazing. I would definitely recommend this place.
Sarie D - Nov 2020
Algehele gradering
Dit is 'n baie skoon en netjiese eenheid.
Joaquim D - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful view, quiet and clean apartment with excellent self-catering facilities.
Theo B - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Sybrand V - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marnus R - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was 'n fees gewees saam met vriende.
Adele J - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige eenheid vir 'n gesin van 4. Netjies en mooi opgepas.
Sunet K - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike woonstel, goed toegerus. Naby die strand met see-uitsig.
Theo B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Estelle C - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik.
Louise L - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik en so akkommoderend deur Sue.
Adele V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lynette V - Mrt 2019
Algehele gradering
8 Villa Flamenco will see us again.
Joanee V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam - sal dit beslis aanbeveel.
Dawie F - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige, bekostigbare verblyf.
Theresa C - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Tona N - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Darius V - Mrt 2018
Algehele gradering
Great stay, again.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Hi Darius. Thanks for your review. It was great seeing you again and we hope you will be back again soon. Brian
Tina R - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Hi Tina. Thanks so much for the kind words. You were great guests. Please come and see us again. Brian Pottinger.
Dave B - Jan 2018
Algehele gradering
Great.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Hi Dave, thank you for your wonderful review. Please come visit soon. Brian
Karin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige skoon, pragtige plekkie.
Monica S - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gesellige verblyf met 'n see-uitsig.
Gilda R - Aug 2018
Algehele gradering
Het 'n vreeslike lekker, rustige vakansie gehad.
Lohandi B - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
8 Villa Flamenco se terugvoer
Hi Lohandi, thank you so much for your kind review. Please come and see us again, with the family, soon. Regards, Brian and Sue.
Marionique A - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Angela W - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sherene A - Okt 2016
Algehele gradering
Loved being so close to the ocean.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Villa Flamenco, Kusrylaan 31, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang