Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Zimbali Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camwood-rylaan, Zimbali Coastal-landgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

8 Zimbali Chalets is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat in die Zimbali Coastal Estate geleë is. Hierdie ruim huis kyk uit oor die pragtige woud.

Die chalet kan tot 5 gaste akkommodeer. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n patio. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer, ook onder, het 'n enkelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met alle toebehore vir selfsorg, en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Dié lei na 'n onderdakstoep met braai wat oor die tuine uitkyk.

Die chalet sluit 'n 4-sitplek-gholfkarretjie in wat regdeur die landgoed gebruik kan word. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike swembad binne die kompleks van 21 huise. Die chalet is ook naby die Zimbali-oord se swembaddens en strand geleë. Die huis word daagliks van Maandag tot Saterdag skoongemaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Camwood-rylaan, Zimbali Coastal-landgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camwood-rylaan, Zimbali Coastal-landgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHV4BRlcTlNFOFdJ7N8uQSnfxRXFG2C9ZeazNaQ7sEB9JMGxRBc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) Camwood Drive Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.55336 31.199582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang