Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 Kendal Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Liza D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Awesome verby! Alles en nog meer in die woning. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Lekker gebly. Baie dankie. Was waarde vir geld. Het net 'n oorslaapplekkie gesoek vir die aand na 'n Bethel-konsert. Was lekker naby aan die 'venue'. Persoonlike detail soos sjokolade op bed was spesiaal. Het dit geniet en sal beslis weer daar bly. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy W
1 nag
4.6
Mrt 2023

My verblyf was wonderlik, rustig en die bed was fantasties. Ek wil graag vir Sune hartlik bedank vir haar professionele dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
80 Kendal Guest House
Liewe Cindy Baie dankie vir jou goeie gradering. Ons bedank u dat jy by ons kom bly het en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Mag die jaar wat voorle geseend wees. Beste wense Caren Jack

Roger R
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2024

Everything as I wanted. Good stay. Everything as I wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Reg B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Goeie ligging en gerieflike woonstel. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om die WiFi probleem te probeer uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alvin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Ongelooflik. Ongelooflik lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Dit was leefbaar. Vir wat die plek bied, is dit nie die prys werd nie. Die toilet was vuil, die waaier in die leefarea het nie gewerk nie en ons moes dit eers aanmekaar sit voordat ons dit kon aanskakel. Die kamer was ongelooflik warm met geen opsie om die waaier te verplaas.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Peter
80 Kendal Guest House
Dear Charmaine Thank you for your honest review, we pride ourselves in assisting our guests and doing our best, therefor I apologize for the negative experience you had and trust that next time you will alert the guesthouse owner immediately, so that the problems can be resolved immediately and you can continue to enjoy your stay. If we were aware of the problems, we most certainly would have send out someone to sort it out or give you another fan and cleaned the toilet, but unfortunately due to lack of communication we could not assist you. Our apologies. Take care! Kind regards Caren

Rolanda E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Ons kort verblyf in Kendall House was onvergeetlik. Ek sal beslis weer terugkeer, die gasheer was fantasties en tegemoetkomend. Die verblyf het in elke behoefte voorsien en meer. Dankie Carin vir die wonderlike ervaring, ek sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
80 Kendal Guest House
Dear Rolanda. Thank you for your super review, much appreciate your time in commenting. Take care and we look forward to your return. Kind regards, Caren

Annari P
1 nag
4.8
Des 2020

Netjies ruim en gerieflik. Caren was baie vriendelik en behulpsaam en al die nodige informasie is voor ons aankoms deurgegee. Is baie netjies en ruim. Ons het heerlik gebly sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
80 Kendal Guest House
Liewe Annari Thank you for a very positive and welcome review, ek wou graag in Afrikaans vir you beantwoord, maar ek het net nie al die woorde nie. Mooi bly en wees veilig. Alles van die beste. Caren

Mynie H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2019

Ons het baie lekker gebly. Die hoofslaapkamer se blindings was net baie vol stof en lanklaas skoongemaak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
80 Kendal Guest House
Liewe Mynie Baie dankie vir jou opmerking, ons vrouens wat skoon maak, spandeer baie tyd op die perseel. Ek waardeer dat jy hierdie informasie met ons deel, ek dink ek moet self 'n bietjie inspeksie daar gaan doen. Ek loer maar net gou in omdat hulle hardwerkend is, dink ek net alles is reg. Mooi bly. Vriendelike groete Caren Jack

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZjJiNDA5LTI5YTMtNDI0MS1iOTFhLWIwZjc3YWI3NzRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 80 Kendal Street Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86305709833 18.653516471386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang