Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 Kendal Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

80 Kendal Guest House in Eversdal, Kaapstad, bied oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers bekostigbare, luukse verblyf in 'n stil en veilige omgewing.

Daar is 4 suites met 1 slaapkamer en 2 suites met 2 slaapkamers. Elke suite het 'n badkamer en 'n oopplankombuis, -sit en -eetarea. Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek vir 1 voertuig.

80 Kendal Gastehuis is naby die groot winkelsentrums soos Tygervallei en bied ook maklike toegang tot hospitale en restaurante. Ons is slegs 'n halfuur vanaf Kaapstad se middestad, V&A Waterfront, strande en verskeie wynlandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liza D
Saam met vriende
5.0
Awesome verby! Alles en nog meer in die woning. Sal beslis aanbeveel.
Apr 2023
Reg B
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie ligging en gerieflike woonstel. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om die WiFi probleem te probeer uitsorteer.
Okt 2022
Alvin K
Gesin met klein kinders
4.8
Ongelooflik. Ongelooflik lekker.
Okt 2022
Isabel B
Gesin met tieners
4.6
Lekker gebly. Baie dankie. Was waarde vir geld. Het net 'n oorslaapplekkie gesoek vir die aand na 'n Bethel-konsert. Was lekker naby aan die 'venue'. ...
Sien meer
Mrt 2023
Cindy W
4.6
My verblyf was wonderlik, rustig en die bed was fantasties. Ek wil graag vir Sune hartlik bedank vir haar professionele dienste.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 80 Kendal Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZjJiNDA5LTI5YTMtNDI0MS1iOTFhLWIwZjc3YWI3NzRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 80 Kendal Street Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86305709833 18.653516471386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang