Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 on Rodger

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 80 on Rodger
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elna L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L

Sal die plek aanbeveel.

Baie netjiese skoon area en baie rustig.

Anene P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene P

Werklik uit die boonste rakke!

Die verblyf by 80 on Rodger was werklik uit die boonste rakke en het voldoen aan die hoogste standaarde. Dit was 'n voorreg om in so 'n gerieflike en stylvolle omgewing te vertoef. Ek wil veral die aandag vestig op die merkwaardige diens wat ek ontvang het. Chris en Elsabe het nie net uitmuntende gasvryheid gebied nie, maar hulle het ook werklik daaraan gewerk om te verseker dat elkeen van my behoeftes voorsien word. Hulle toewyding aan uitnemendheid het my verblyf onvergeetlik gemaak. Ek is opreg beïndruk en tevrede met die verblyf by 80 on Rodger, en ek sal dit beslis aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n luukse en gerieflike verblyf in Mosselbaai. Elke sent wat ek gespandeer het, was die moeite werd. Baie dankie vir die puik gasvryheid en die herinneringswaardige ervaring. 80 on Rodger het werklik 'n spesiale plek in my hart.

80 on Rodger se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer, Anene! Ons sien uit na julle volgende besoek

80 on Rodger
Arran V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arran V

Luxury self-catering accommodation with great sea views and all the facilities.

The flat is brand new, modern, spacious, and spotless. We stayed in the 4-bed unit, and you can add the other flat or rooms if you have more guests. The owners live upstairs and can attend to any requests. The flat has an open-plan lounge, kitchen, and separate dining room, and each bedroom has an ensuite bathroom. It looks out onto a magnificent view of the bay. You will need to drive to the beach, though, but the beaches are quickly accessible (5 minutes to Santos by car) and are clean and truly magnificent in Mossel Bay and surrounds. That said, you can walk to the Point beach, and the lighthouse walk is 5 minutes away on the hill.

Telana O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana O

Blerrie lekker!

Fantastiese plek met sulke goeie diens! Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

80 on Rodger se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Telana! Jammer julle moes vroeër terug a.g.v. die kleintjie se siekte - hoop sy is gou beter en sien baie uit na julle volgende besoek.

80 on Rodger
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5bcd6843916830fe0b0e2b07c9c55f8292d773f6cf65fa0d3b44dc8288f7228f22760d341cba48b559ce90a0c81be3ecbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 80 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185760036698 22.146578873016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang