Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 on Rodger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

80 on Rodger bied kontemporêre woonstelle op die eerste verdieping met 'n heeltemal privaat ingang wat op die eienaar se eiendom op die noordelike heuwel van Mosselbaai geleë is. Dit spog met pragtige uitsigte oor die baai en berge en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 moderne woonstelle wat 2 of 4 gaste kan akkommodeer en gesamentlik tot 6 gaste kan akkommodeer. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Eenheid 2 is 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware.

Elke woonstel het 'n leefarea wat na die balkon oopmaak, waar gaste 'n ontspannende skemerkelkie kan geniet. 2 veilige parkeerplekke is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 80 on Rodger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5bcd6843916830fe0b0e2b07c9c55f8292d773f6cf65fa0d3b44dc8288f7228f22760d341cba48b559ce90a0c81be3ecbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 80 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185760036698 22.146578873016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang