Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 on Thabo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat 80, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

80 on Thabo bied stylvol gemeubileerde selfsorgverblyf met 'n rapsie moderne gerief in die hartjie van Potchefstroom. Dit is ideaal naby die Noordwes-Universiteit se sportgronde, die lewendige area bekend as Bult en oulike plaaslike restaurante geleë.

Hierdie verblyf se stylvolle interieur is 'n samesmelting van slanke lyne en lewendige kleure. Daar is 1 luukse woonstel en 2 superieure woonstelle. Al die woonstelle het 'n koningingrootte-bed en 'n stylvolle en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het lugversorging en handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

80 on Thabo word deur eikebome omring. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gideon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Thabo Mbeki-straat 80, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat 80, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd32c7b87d3f1b114c1c16aa70def0b75a15dcea6c72c3015f88a466bef76d07b98875b68da7e55ff2adbc0151c23e0cabc4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 80 Thabo Mbeki Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.69263 27.09779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang