80 Surf Bay Sands
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Petrus V - Jan 2024
Algehele gradering
Great clean, safe, and all that you need is there.
80 Surf Bay Sands se terugvoer
Thank you Petrus.
Frenchie C - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Bernita S - Jan 2022
Algehele gradering
The unit is clean and safe with easy access to the beach.
Charmaine V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker kompleks wat so mooi onderhou word.
Riaan B - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike oord en eenheid was puik toegerus.
Lees meerCindy P - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful family vacation.
Madeleine V - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant, clean and relaxing.
Bianca P - Feb 2020
Algehele gradering
Geniet dit elke jaar.
80 Surf Bay Sands se terugvoer
Dankie Bianca, Ons is bly julle kom elke keer terug!
Joachim M - Jan 2020
Algehele gradering
Kommervry en aangenaam.
Charnelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie geniet.
Soné S - Sep 2019
Algehele gradering
Met die rustige omgewing kon ons lekker rus.
80 Surf Bay Sands se terugvoer
Dankie Sone, vir die goeie terugvoer.
Bianca P - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilige akkommodasie.
Hein G - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker eenheid, maar ver van swemstrand, anders as wat adverteer is, en ook dat jy gou mall toe kan stap is ook nie waar nie. Dankie aan Surf Bay Sands, baie lekker gekuier.
Ansie L - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike vakansie op die strand. Baie veilig vir kinders!
Lees meerAnri E - Mei 2017
Algehele gradering
Uistekende plek om te bly!
Elizabeth K - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en mooi, kyk net na toilet wat lek asb.
Magda S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Linda J - Apr 2016
Algehele gradering
Surf Bay Sands is a perfect holiday venue.
Nastassia V - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies en gemaklik, kan doen met 'n stortdeur in pleks van 'n gordyn.
Juanne C - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gebly.
Premlal A - Aug 2015
Algehele gradering
Excellent - I will use the accommodation again.
Madelein K - Jul 2015
Algehele gradering
Perfekte gesinsakkommodasie.
Amanda V - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Brandon W - Jul 2015
Algehele gradering
Swak diens
Lees meer80 Surf Bay Sands se terugvoer
Goeie dag Brandon, kan jy asb vir my die trustee se naam en besonderhede gee sodat ek die aangeleentheid met hul kan opneem aangesien ons 'n private eenheid het, en ons die enigste trustees van die betrokke eenheid is. Ek het persoonlik die kwotasie vir jou gedoen en gestuur - nêrens was daar genoem dat daar 'n daaglikse skoonmaakdiens en 'n terugbetaling van die deposito is nie. Jy het ook tydens 'n skoolvakansie gegaan waar die pryse normaalweg duurder is. Ander plekke vra 'n breekdeposito wat terugbetaalbaar is - ons vra nie die deposito tans nie.
Groete Elmarie
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang