Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 Surf Bay Sands

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Petrus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Great clean, safe, and all that you need is there. Great value for money. Very neat and clean. Close to the beach and very safe. We had a great time and will be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
80 Surf Bay Sands
Thank you Petrus.

Frenchie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Excellent. Great pity about all the rain. Also, no WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernita S
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2022

The unit is clean and safe with easy access to the beach. The Complex also has a separate exit and entrance when going to the Shelly Mall so that you don't have to use the busy Marine Drive. The unit is spacious with ceiling fans and is a true reflection of the online pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2021

Baie lekker kompleks wat so mooi onderhou word. Al wat ek anders sou wou hê is 'n see-uitsig, maar gelukkig is die see sommer loopafstand. Die eenheid is baie gerieflik ingerig. Die tennisbaan is ook 'n lekker bonus. Swembaddens is pragtig skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan B
Lang verblyf
4.4
Jan 2021

Wonderlike oord en eenheid was puik toegerus. Het dit baie geniet, kan die eenheid aanbeveel. Dit was net belaglik dat die oord die tennisbaan en braaiers gesluit het weens die vlak 3 inperking. Kan verstaan dat die swembad 'n risiko inhou, maar hoe op aarde gaan gesinslede wat tennis speel of saam braai omdat daar nie ander geriewe vir braai in die eenheid is nie, enigsins 'n risiko loop om Covid-19 te kry. Belaglike besluitneming vanaf die oord wat ons laaste 5 dae onsmaaklik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2021

Beautiful family vacation. Beautiful accommodation with most necessary amenities for self catering apartment. Laundry was a bit difficult as the facility offers a coin operated system, in house would have been better. Overall, excellent place for kids and we thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Very pleasant, clean and relaxing. Trampoline, tennis court, playground and pond with ducks, terrapins, peacock and tilapia fish were very well maintained. Quiet and relaxing complex. Just remember to bring your own putt-putt clubs and golf balls. Our unit, number 80, was well stocked with kitchen equipment and very clean. Braai areas ample and in good condition, with a roof over them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Geniet dit elke jaar. Kom elke jaar terug na dieselfde plek. Waarde vir geld, goeie ligging, oulike speelplek vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
80 Surf Bay Sands
Dankie Bianca, Ons is bly julle kom elke keer terug!

Joachim M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2020

Kommervry en aangenaam. Dit is goeie waarde vir geld, die plekkie is netjies en skoon asook modern. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charnelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Baie geniet. Baie netjies en baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87RRWrxi52OHg7MQj51LnG7YzBWYEcVsYU6XHFgFTimXr45bz8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Coner of Cowrie and Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.815758179938 30.40592835159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang