80 Surf Bay Sands
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel (grondvloer, hoekeenheid) is stapafstand vanaf die hoofstrand en minder as 5 km vanaf Shelley Beach Centre.
Die eenheid het twee slaapkamers met 'n dubbelbed in elk asook 'n toegeboude patio met 'n derde dubbelbed - slaapplek vir altesaam ses gaste. Daar is twee badkamers, een met 'n stort, toilet en wasbak terwyl die ander toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en DStv.
Onderdakparkeerplek word voor die eenheid voorsien wat dit gerieflik maak vir paartjies met babas of bejaarde gaste.
Die Surf Bay Sands-kompleks bied twee buite swembaddens, trampoliens, 'n speelgrond, 'n mini putt-putt baan, 'n tennis en 'n muurbalbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 80 Surf Bay Sands het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang