Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

800 @ Merton

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Herman V
1 nag
5.0
Des 2023

Vriendelike en uitstekende diens. Baie lekker gebly, vriendelike en uitstekende diens. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan O
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Peaceful Quiet and lovely. Ariana is a great manager.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
800 @ Merton
Thanks so much Jonathan! You were also a 5 star guest.

Carol C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Cosy stay. Small guest house with a room within the main house. The room was spacious and clean and there was tea, coffee and rusks available in the room. As the guesthouse is situated among the embassies they are not subject to load shedding, which is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie P
Kort verblyf
4.8
Sep 2020

Soos om by die huis te wees Ek is verwelkom met die geur van Anys en Kaneel in die lug. Dit was soos om terug te wees in my Ouma se huis. Die ontvangs was vriendelik en hartlik. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gawie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2020

Baie vriendelike ontvangs en bediening ondervind. Die eienares en haar gade is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om die gaste te laat tuis voel. Werklik aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Baie netjies en veilige plek met baie goeie diens. Die kamer was baie netjies en die diens was puik, die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer teruggaan en my familie en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2017

Baie gasvryheid. Het baie lekker gebly. Die mense was baie gasvry en het ons baie welkom en tuis laat voel. Die plek is ook veilig. Het dit baie geniet, spesiaal my klein dogtertjie ook, en was lekker bederf met uitstappies. Die kos was regtig ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Arina
800 @ Merton
Baie dankie vir jou vriendelikheid. Ons het baie lekker saam met julle gekuier. Groete, Arina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mertonlaan 800, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhODczYzkyLWFjYTItNGJhZi1iY2Y2LTFhYmY0ODlkNjVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 800 Merton Avenue Eastwood 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.742234089468 28.219546151122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang