803 Cape Royale
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 47, Cape Royale Luukse Suites, Groenpunt, 8006, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
803 Cape Royale is 'n elegante woonstel in die Cape Royale Hotel in die besige voorstad Groenpunt. Die woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste wat 'n gerieflike basis soek vanwaar hulle die Moederstad kan verken.
Die lieflike woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke met 'n uitsig oor die stad.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Die woonstel is naby Kaapstad Stadion, die ikoniese V&A Waterfront en die pragtige, sentrale Promenade.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 239
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoofweg 47, Cape Royale Luukse Suites, Groenpunt, 8006, Wes-Kaap
- Gaste dink 803 Cape Royale het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 47, Cape Royale Luukse Suites, Groenpunt, 8006, Wes-Kaap