Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

803 La Ballito

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sharmane M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Netjies en die regte ligging. Baie dankie — aangename verblyf vir die twee nagte se slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Groot genoeg vir aktiewe vakansiegangers wat min by die woonplek is. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul V
Lang verblyf
3.0
Mrt 2024

Elri het uit haar pad gegaan en alternatiewe akkommodasie vir ons gereël. Onaangename ervaring.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Immanda L
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Skoon, netjiese verblyf met pragtige see-uitsig en alles binne loopafstand. Ons het die tyd daar baie geniet. Die woonstel is baie naby die strand met 'n supermark reg by die uitgang. As 'n bonus is die woonstel middel-in ons verblytydperk skoongemaak en die linne vervang. Sal graag weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Heerlik. Heerlike verblyf. Basiese benodighede in die woonstel met alles wat nodig is in die direkte omligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elri
803 La Ballito
Hi Irma, Vreeslik dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle weer in Ballito te he.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach Road 99, 803 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421e43be0d930cda2c2e37b91a4cc9a61fe417cf76e900f7e5633e6e1126882bb098af2371e3388a0bcbfda4d4517897a98b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 99 Compensation Beach Road 803 La Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.5321 31.2209613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang