Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

803 La Ballito

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir 803 La Ballito
Netheid
3.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Sharmane M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharmane M

Netjies en die regte ligging.

Baie dankie — aangename verblyf vir die twee nagte se slaap.

Nadine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V

Groot genoeg vir aktiewe vakansiegangers wat min by die woonplek is.

Sien sterre.

Paul V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Paul V

Elri het uit haar pad gegaan en alternatiewe akkommodasie vir ons gereël.

Onaangename ervaring.

Immanda L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanda L

Skoon, netjiese verblyf met pragtige see-uitsig en alles binne loopafstand.

Ons het die tyd daar baie geniet. Die woonstel is baie naby die strand met 'n supermark reg by die uitgang. As 'n bonus is die woonstel middel-in ons verblytydperk skoongemaak en die linne vervang. Sal graag weer daar bly in die toekoms.

Irma D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma D

Heerlik.

Heerlike verblyf. Basiese benodighede in die woonstel met alles wat nodig is in die direkte omligging.

803 La Ballito se terugvoer

Hi Irma,

Vreeslik dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle weer in Ballito te he.

803 La Ballito
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach Road 99, 803 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421e43be0d930cda2c2e37b91a4cc9a61fe417cf76e900f7e5633e6e1126882bb098af2371e3388a0bcbfda4d4517897a98b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 99 Compensation Beach Road 803 La Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.5321 31.2209613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang