Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

809 Umdloti Resort

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Driekus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Was ongelooflik baie lekker. Ons het vreeslik baie lekker gebly vir die 6 nagte wat ons daar was. Ongelukkig het hulle nie die plekkie kom skoonmaak in die tydperk wat ons daar was nie, maar ons het gelukkig baie skoon gebly en het nie regtig dit nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Perfect spot with a view. Perfect place for a quick weekend for a couple. Awesome layout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Die eenheid is pragtig en het alles gehad wat ons benodig het. Die eenheid is pragtig en het alles wat ons nodig gehad het. Die 2e slaapkamer is klein en was 'n bietjie beknop vir 2 tienermeisies. Maar ons het sulke lekker weer gehad dat ons skaars in die woonstel was. Die boonste slaapkamer was absoluut asemrowend met die wonderlikste uitsig. Trevor was baie behulpsaam en het baie goed met ons gekommunikeer. Lekker was die verrassing toe ons linne geruil is in die middel van ons verblyf. Ek sal vir seker weer daar gaan bly as dit net ek en my eggenote is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Amper in die see. Baie lekker plek, as julle as twee couples gaan, gaan julle baklei oor die boonste bed. Regtig skoon en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
809 Umdloti Resort
Thank you Burre, it was an absolute pleasure to host you! We look forward to seeing you again soon. All the very best regards from the DMS Team!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti Resort, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA978b3b77037f06dad7dc5a2788794ddaadbd84443f7d699e7e255920855bcb83d5c85f65ea9f1ea4e86bdf3d3dc5f6dbe182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 South Beach Road Umdloti Resort 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.671145322081 31.116923588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang