Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80@Gleniqua

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 80, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

80@Gleniqua bied 'n rustige wegbreek met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Glentana.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea, eetarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is 'n privaat balkon en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid is slegs 160 m vanaf Glentana-strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Barbara L
Saam met lewensmaat
5.0
Will strongly recommend. Beautiful, luxurious place with all the amenities needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Wena D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou, wooneenheid, modern, keurig en presies wat mens nodig het. Baie lekker. Uitstekend vir twee persone - met 'n lekker groot dubbelb...
Sien meer
Nov 2024
Gerhard V
5.0
Gemaklike weelderige besigheidsbesoek. Amazing waarde vir geld. Die mooiste eenheid met alles wat nodig was. My man was mal oor die beskuit ook gewees...
Sien meer
Okt 2024
Ansa V
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik, gemaklik en rustig. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jen R
Saam met lewensmaat
4.4
Wonderful stay! Our host was amazing, and the studio is so beautifully done. Also close to the beach and quiet at night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 80, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 80@Gleniqua het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 80, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4862d1c72229d868f467da4b7bc73f8807bc288f5e2daf5ac418953288acf3fda936a3efcf22a1b5aee9e0d72f74c5bd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Gleniqua Drive 80 Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049474728872 22.300023702848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang