Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

81 on Church

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Linda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful, spotless, homely. A lovely place to relax. Our stay at 81 on Church was wonderful. Johan, our host, was fantastic and so helpful. We arrived much later than planned and Johan suggested a restaurant across the street that was still open. He phoned them to say that we would be there shortly. Everything that you need for a perfect stay is there. We will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
81 on Church
Dear Linda A pleasure to meet and host you. Looking forward to your next visit.

Marleen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons is so warm ontvang deur die eienaar self. Die huis en kamer is baie smaakvol. Die huis en kamer is baie smaakvol gemeubileer en alles waarna ons gesmag het na 'n lang rit was beskikbaar. Ordentlike wynglase, melk in 'n kraffie in die yskas, koffie in 'n fles (nie 'n oopskeur sakkie nie). Spesiale waslappies in die badkamer vir grimering. Shampoo en lyfwas uit die winkel, nie die gewone wat jy in gastehuise kry nie. Winters beddegoed en 'n topklas matras! Die huis is amper reg langs die Swartberg Hotel en baie sentraal geleë. Veilige parkering. Ek kan nie uitgepraat raak oor hierdie juweel nie. Ons sal vir seker elke keer daar oorbly wanneer ons deur die pragtige Prince Albert toer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Besonderse tuin en kothuise. Baie lekker gebly, pragtige plek en tuin. Stapafstand van al die restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A great way to stay over in Prince Albert on a Friday night. Perfectly located and spotlessly clean. The host was very helpful in recommending places to eat, which were outstanding. Following recent heavy rains, we needed guidance on the state of the Swartberg Pass and roads in the area, which the host went out of their way to enquire about. As we were short of time, this was invaluable in planning our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theoniel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Sal volgende keer dalk 'n "self-catering" eenheid verkies. Maar die plekkie is baie netjies en naby 'n klomp lekker restaurante en besienswaardighede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Goed geleë as mens die mooie Swartbergpas en Meiringspoort wil ervaar. 'n Elektriese kombers sou gehelp het om die winterkoue te verdryf. Vriendelike gasheer. Geen ontbyt was ingesluit, maar lekker beskuit en tee- en koffiemaakfasiliteite.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Everything was perfect. Very friendly host. We enjoyed our stay and the accommodation was top-class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annine V
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

81 on Church is smaakvol ingerig met al die basiese geriewe wat nodig is vir aangename verblyf. Johan is 'n hartlike gasheer en laat mens baie tuis voel. Sy wenke vir eetplekke en interessanthede op die dorp het bygedra tot die belewenis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Gasvry en perfek. Dit het voldoen aan al ons behoeftes en beveel dit ten sterkste aan. Die swembad is 'n groot aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekend. Johan is 'n ongelooflike gasheer. Ons het met die intrapslag tuisgevoel. Kamers is pragtig en baie netjies. Reg geleë in die hoofstraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 81, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7045713c475f4d0ae176de702a030a012054426c31731358b1705dfc28f954a9df2946a27d253279603f5faeae0b4ef67bb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 81 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.222668991427 22.029153131282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang