Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

81 On Groenewoud

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jordy I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very enjoyable, I would highly recommend the guesthouse. I had a pleasant stay at the guest house. It was clean, spacious and very comfortable. Good neighbourhood, not too busy or loud.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette H
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Dit was baie lekker net die reën het my beperk. Ek het baie lekker gebly, was baie sentraal geleë. Winkels was naby, so ook die skole wat ek besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Skitterend. Perfek geleë. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Kort kuier in die Kaap saam met die familie. Absoluut stunning, waarde vir geld, goeie ligging, puik kliëntediens, baie netjies en veilig. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Dit was sentraal en het aan al ons behoeftes voorsien. Dit was aangenaam en sal vir seker weer van die dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Baie lekker gebly, baie dankie. Prakties en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Was baie aangenaam, mens soek net veiligheid vir jou motor en 'n goeie slaapplek. Ek kan net een groot aanbeveling maak. Die gebrek aan 'n deur by die badkamer, maak nogal 'n verskil aan 'n tiener se privaatheid, eintlik enige iemand se privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corlia Koorsen K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Privaat, netjies, stil omgewing, motor is veilig agter hek. Ons het so lekker gebly, die gasheer en vrou het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te hou, maar het nog steeds in die proses ons privaatheid gerespekteer. Ek beveel die plek hoogs aan. Dit was pynlik netjies en skoon en alle geriewe was daar aan ons beskikbaar gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Puik. Akkommodasie was lieflik. Skoon, goed toegerus en die gasheer het super kliëntediens gelewer. Sal net voorstel dat die stortkop vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillippa
81 On Groenewoud
Hi Mara, dankie dat jy ons gekies het vir jou verblyf! Ek vra graag om verskoning oor die stort kop - ons sal dadelik aandag daaraan gee. Sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenewoudstraat 81, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e713849f634a2c456eef7dc58e78665e5bb320858edc1be0e617fe4ac8036789a6023f9a491d89d8b8ef67628eaf6f8026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 81 Groenewoud Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.8988434 18.6886835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang