Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

82 De Bakke Terrace

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir 82 De Bakke Terrace
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lynette C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Skoon, netjies, rustige omgewing met pragtige uitsig.

Baie lekker. Kan hierdie plekkie met graagte aanbeveel.

82 De Bakke Terrace se terugvoer

Baie dankie dat julle vir 'n tweede keer van die woonstel gebruik gemaak het. Bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer!

82 De Bakke Terrace
Dalene O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O

Ontspannend, fantasties, salig, tevrede, gelukkig!

Ja, ons het heerlik gebly. Sal verseker aanbeveel! Het al die geriewe wat mens nodig het, baie gerieflik.

82 De Bakke Terrace se terugvoer

Baie dankie vir jou review, Dalene, waardeer dit. Julle is baie welkom om weer te kom!

82 De Bakke Terrace
Sharon K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Mosselbaai was koud, maar dit was lekker om binnenshuis te kuier.

Ons het lekker gebly, die plek was netjies en skoon, het alles verduidelik wat nodig was om te weet, dankie.

82 De Bakke Terrace se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het, ten spyte van die koue weer.

82 De Bakke Terrace
Charl S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Gerieflik, netjies en baie veilig gevoel.

Baie netjies en gerieflik met goeie parkering en sekuriteit. Instruksies vir toegang was baie effektief. Binne gemaklik stapafstand van meeste besienswaardighede en winkels en naby strande.

Laurencia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurencia C

Die beste.

Die eenheid beskik oor alles wat mens nodig het. Beslis waarde vir geld. Die see-uitsig is wonderlik!

Faried S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faried S

Location suited us. Host very helpful.

Excellent. Fantastic.

Lyall N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lyall N

Very beautiful place.

Pleasant and satisfying.

82 De Bakke Terrace se terugvoer

Dear Lyall, I'm glad that you enjoyed your stay. Thank you for letting me know that the security score of 1 was due to 'finger trouble', and that you meant to give a 5, as it is a 24-hour security complex with CCTV cameras. Only registered phone numbers on the system can access the security gate.

82 De Bakke Terrace
Bianca S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Relaxing, fantastic, homey, clean and beautiful.

Our stay at 82 De Bakke Terrace was phenomenal. We enjoyed every minute and would gladly visit again.

Nicole F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

Comfortable, clean, amazing view.

Amazing view of the ocean with a great outdoor space for the children. The space is very comfortable and clean.

Mandine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandine B

Beste en vriendelikste plek waar ek gekuier het in Mosselbaai.

Vriendelike mense, uitstekende dienste, die veiligste omgewing, baie behulpsaam, plek baie netjies.

Willem S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Netjies, skoon, rustig.

Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel. Baie lekker gerus.

Ben C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Dit was baie lekker.

Die woonstel is pragtig, ruim en modern met die mooiste see-uitsig. Ons het heerlik op die stoep gekuier. Die bed was baie gerieflik. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Lynette P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Beautiful accommodation, home from home.

The apartment ticked all the boxes for me. Position, great view, safe, comfortable, neat, clean, well-appointed. Most enjoyable stay.

Diego D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diego D

The flat is well-furnished. Lovely views and well situated. A bigger TV would do though️.

We enjoyed our stay. It's very quiet and safe. We enjoyed the sunset, the sunrise etc. The flat looks out on the beach and it's so lovely to be able to fall asleep or wake up with the sound of the waves crushing. We could see whales from the patio as well!

Natacha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha V

Perfek.

Ons het saam met ons kinders getoer, die kinders het op 'n aparte plek gebly. De Bakke was bekostigbaar, die ligging goed, die plek is ruim en volledig toegerus met alles wat jy benodig. Ek sal beslis weer daar bly.

Rayno M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno M

Very good.

Very safe and a nice view.

Elmarie G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Pragtige uitsig!

Baie gerieflik en netjies.

Johan E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Dit baie geniet.

Fasiliteite is baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.

Franklin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin S

Uitstekend

Baie goed toegerus en toeganklik en ook baie veilige omgewing.

Lynette C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Ruim woonstel met pragtige uitsig oor die see. Kan dit sterk aanbeveel.

De Bakke Terrace is 'n veiligheidskompleks met toegangsbeheer wat vir ons 'n pluspunt was. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het en dit is baie netjies. Die uitsig oor die see is ongelooflik mooi in ons kon die dolfyne sien verbyswem. Sal definitief weer daar gaan bly.

Jaco T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T

Veilige plek en goeie ligging.

Op sakereis tussen George en Kleinmond. Perfek geleë en goeie plek gewees. Kan gerus aanbeveel.

Carin H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H

Mooiste uitsig oor die see! Gerieflik en skoon.

Mooiste uitsig, goed geleë en baie gerieflik en skoon. Dit was net 'n heerlike aangename verassing.

Wilhelm D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D

Lekker rustig.

Plek is mooi. Naby die see, baie skoon. Sal definitely terugg aan.

82 De Bakke Terrace se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit opreg.

82 De Bakke Terrace
Antionette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette B

Beslis 10 uit 10. Sal beslis weer daar tuis gaan.

'n Absolute plesier om daar te bly. Baie netjies, ruim en rustig.

Willem S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Was lekker en veilig. Uitsig uitstekend.

Die woonstel benodig bietjie verfwerk en opknapping. Warm water in kombuis en badkamer nie na wense.

82 De Bakke Terrace se terugvoer

Hallo Willem, ek het jou verduidelik dat die water lank neem on warm te word agv die geyser se ligging (buite die woonstel). Kan ongelukkig niks daaraan doen nie agv die ligging, maar die water is wel warm. Die woonstel is baie gewild en reeds vol bespreek tot einde Feb 2023. Het dus nêrens dae oop wat ek kan wel kan verf nie. Sal dus eers in volgende jaar aan die verfwerk kan aandag gee. Kan ongelukkig nie verf terwyl daar gaste in die woonstel is nie, omdat die verfreuk sal pla. Bly dat jy die veiligheid van die kompleks, die sentrale ligging en ongelooflike uitsig waardeer het.

82 De Bakke Terrace
Tracey M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M

Mooi skoon 3-slaapkamereenheid met 'n lieflike see-uitsig.

Wegbreekvakansie-woonstel vir seker. Skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het. Veilig en loopafstand strand toe. Lekker gekuier.

82 De Bakke Terrace se terugvoer

Bly dat julle die wegbreek geniet het en lekker gekuier het!

82 De Bakke Terrace
Helandie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandie S

Loved it!

Flat is spacious and clean, beautiful view, well maintained, really to be recommended.

Sarelle V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarelle V

Die lekkerste blyplek in Mosselbaai!

Baie lekker blyplek, beveel dit ten sterkste aan.

Wilhelmina W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina W

I enjoyed my time at De Bakke Terrace.

De Bakke Terrace is situated at an ideal location with a wonderful view, mere meters away from De Bakke beach. Everything you can imagine was supplied to us, including cleaning supplies and an iron. DSTV is provided on the television so we were always entertained. There are washing machines available for use and the security ensured that we always felt safe. Wilna was very friendly and willing to cater to all of our needs. We enjoyed the stay and would definitely return to 82 De Bakke Terrace.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek't my tyd by De Bakke Terrace geniet.

De Bakke Terrace is ideaal geleë met 'n wonderlike uitsig, 'n paar met van De Bakke-strand af. Alles waaraan jy kan dink is voorsien, insluitend skoonmaakmiddels en 'n strykyster. DStv is beskikbaar so ons is altyd vermaak. Daar is wasmasjiene beskikbaar en die sekuriteit het verseker dat ons altyd veilig gevoel het. Wilna was baie vriendelik en gewillig om ons behoeftes na te kom. Ons het ons verblyf geniet en sal beslis weer terug kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helen S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S

Waarde vir geld, baie skoon en netjies.

Baie netjies, veilig en stil. Ons het baie lekker gebly. Die parkering is 'n bietjie knap veral as jy met 'n bakkie of grooterige voertuig daar wil parkeer (sekuriteit het vir ons 'n plan gemaak met ander parkering), anders is daar niks om oor te kla nie. Alles is in die woonstel, al wat jy moet saamneem is jou kos.Die uitsig is pragtig, om so oor die see te kyk maak 'n mens sommer rustig.

Ronel N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Was fantasties.

Ons verblyf plek was baie skoon en netjies gewees. Sal plek vir enige een aanbeveel. Sal definitief weer daar gaan bly.

Cornelis V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis V

Heerlike verblyf met 'n goeie uitsig oor die see.

Baie lekke verblyf. Ek kan dit sterk aanbeveel. Die mobiel braaier het nie aan my behoeftes voldoen nie. Dit was lendelam en heeltemal oop. Dit bied geen beskerming teen wind nie.

82 De Bakke Terrace se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Cornelis. Ons het 'n nuwe aluminium braaier gekoop. Dit behoort beslis langer te hou as die vorige braaier. Hoop ons sien jou weer sodat jy die nuwe braaier kan uittoets.

82 De Bakke Terrace
Andre O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O

Lekker gebly en goed geleë om my besigheid te kon doen.

Sien sterre.

Leona P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leona P

Gerieflik.

Die verblyf was aangenaam. Ons het wel gevoel dat die restourasie wat in die kompleks aan die gang was steurend was vir die klein kinders wat bedags wou slaap. Die kombuiskaste ruik baie onaangenaam en die kombuis is konstant vol miere. Ons neem wel kennis dat julle probeer het om die reuke weg te kry. Ek moet ook sê dat die beddens nie baie aangenaam slaap nie. Verder was alles in orde gewees.

Lydia D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Absoluut wonderlik in alle opsigte.

My eerste kennismaking van die plek was die vriendelike atmosfeer, netheid, ruimte, veiligheid en die see-uitsig. Ek kom beslis weer en die keer sal dit langer wees.

Helandie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandie S

Great stay.

We spent a lovely week here and everything was clean, neat and absolutely lovely.

Doreen L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen L

Was heerlik en geriewe was perfek vir 'n naweek weg met die kinders.

Die weer was ook wonderlik so dit was al te lekker om buite op die mooi groen gras te sit en na die see te kyk.

James A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Ons het dit geniet om daar oor te bly.

'n Baie goed versorgde eenheid. Alles was netjies en skoon en die eenheid is met al die nodige toebehore en benodigdhede toegerus. Met ons aankoms, was ons baie vriendelik ontvang deur ons gasheer en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gebly. Ons sal graag weer daar oorbly en ek kan die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dion S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dion S

Baie lekker, en mens voel tuis.

Lekker ruim vir gesin en netjies.

Roy L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy L

Comfortable, affordable, secure setting and great location.

One suggestion and one comment: the shower needs a good cleaning. Moldy tiles and floor (Mold Buster from Jack's Paint works wonders). Wine tastes so much better in glass than plastic.

Liezel W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel W

Goed.

Goed, tevrede.

Louisa G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa G

Absolute heerlike eenheid met wonderlike uitsig oor die baai. Pragtig en baie netjies!

Het 'n heerlike tyd geniet in 'n pragtige, skoon, netjiese eenheid. Die uitsig oor die baai is fantasties en sal enige tyd hierdie eenheid aanbeveel en weer daar wil tuisgaan. Was net bietjie teleurgesteld toe ons gevra was of dit moontlik sou wees om eenheid 09h00 te verlaat om skoonmaker te kon in kennis stel.

Antoinette P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P

Gemaklik, skoon en sentraal.

Ons het baie van ons verblyf gehou. Netjies, skoon met alle nodige items om 'n huis weg van die huis te hê.

Jacques B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Goeie naweekverblyf!

Alles van die woonstel was perfek gewees - baie lekker gebly. Sal vir seker weer terugkom.

Eldre D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldre D

Waarde vir geld!

Dit is 'n gepaste woonstel vir 'n wegbreek by die see. Baie netjiese, volledige gemeubileerde woonstel met die groenste grasperk. Letterlik loopafstand van die see in die skoonste gedeelte van Mosselbaai. Dis 'n juweel wat heeltemal te goedkoop is.

Danie E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E

Pragtige uitsig en fasiliteite teen 'n bekostigbare prys.

Die ligging is perfek en kan alle besienswaardighede in kort tyd bereik. Huis gerieflik vir vier mense.

Wilma V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Baie aangenaam.

Ons het dit baie aangenaam gevind. Ligging is wonderlik, sal beslis weer in die toekoms wil gebruik maak van De Bakke Terrace 82. Wil net 'n paar voorstelle maak. Byvoorbeeld, dat geiser aangeskakel is voor gaste arriveer, bolakens vir beddens plaas van net 'n duvet, en 'n kragprop by spieëltafel om haardroër te gebruik.

Piet V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Baie lekker vakansiewoonstel.

Die akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen en ons het baie heerlik gebly. Die blyplek is ook naby die Langeberg Mall, sou mens kos ens. wou gaan koop. Sal dit 7 uit 10 sterre gee.

Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38710962cd376ff209b6a971459643fdc2cbe9e7fe6bec907dd55915ba5dc5e34939fa570b10e1abd4b1d9edcdf5faa7e04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 George Road 82 De Bakke Terrace 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.173571323324 22.127948105335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang