Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

82 De Bakke Terrace

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 390 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die kompleks is oorkant die De Bakke-strand geleë en is naby Santos-strand.

Dié volledig toegeruste woonstel is op die grondvloer en bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die woonstel het 2 badkamers en 'n gaste-toilet. Die eerste badkamer het 'n bad en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf en 'n toonbank met 5 stoele in. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die oopplan-sitarea het 'n platskerm-TV en volle keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea is op die ingeslote veranda wat na die patio lei. Dis die ideale plek vir 'n braai met 'n mooi uitsig.

Die woonstel is na aan die dorp en spog met beeldskone uitsigte oor die strand en die berg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Quintilla S
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne, vreeslik lekker vakansie met mooi uitsig. Het vreeslik lekker gebly. Die eenheid het alles wat jy benodig en die kompleks is baie veilig, n...
Sien meer
Nov 2024
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, skoon, veilig en sentraal. Fantasties. Sal definitief weer daar wil bly.
Okt 2024
Lynette C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, rustige omgewing met pragtige uitsig. Baie lekker. Kan hierdie plekkie met graagte aanbeveel.
Aug 2024
Dalene O
5.0
Ontspannend, fantasties, salig, tevrede, gelukkig! Ja, ons het heerlik gebly. Sal verseker aanbeveel! Het al die geriewe wat mens nodig het, baie geri...
Sien meer
Jul 2024
Sharon K
Saam met lewensmaat
5.0
Mosselbaai was koud, maar dit was lekker om binnenshuis te kuier. Ons het lekker gebly, die plek was netjies en skoon, het alles verduidelik wat nodig...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 82 De Bakke Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 390
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 390
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38710962cd376ff209b6a971459643fdc2cbe9e7fe6bec907dd55915ba5dc5e34939fa570b10e1abd4b1d9edcdf5faa7e04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 390 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 George Road 82 De Bakke Terrace 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.173571323324 22.127948105335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang