Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 Dassen Island

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Annamie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kom beslis weer! Ons het die plekkie vreeslik baie geniet. Ria is 'n wonderlike gasvrou, so vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Our stay was very relaxing. Our stay was very good. Hosts are friendly and very helpful. Had a very peaceful stay. The weather was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

So 'n goeie ligging! En die eienaar was baie gasvry en baie behulpsaam. Yzer is so mooi! Die woonstel was uiters skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Rustig, huislik, skoon en puik ligging. Ons het heerlik gebly. Ons gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak. Ek kan 83 Dasseneiland beslis aanbeveel en sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit was lekker om daar te kuier. Alles was ok, het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike W
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Fantastic home away from home. Our stay at 83 Dassen Island was wonderful. The hosts, Neil and Ria, were most friendly, efficient and helpful. They went above and beyond in making sure that we had all the necessary information in advance of our arrival and then continued to ensure that everything was in order throughout our stay. The accommodation unit was neat, clean, well kept and comfortable (lovely beds!). The unit really is fully equipped. The sea view (and Dassen Island) from the front patio is great, along with the continuous soothing sound of the ocean waves. Thank you once again Neil and Ria for your hospitality and friendliness. It felt like a home away from home. We will certainly return again and we have no hesitation in recommending 83 Dassen Island to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Heerlik gebly met mooiste uitsig. Aangename eienaars. Baie mooi, netjiese, skoon woonstel met baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Juweel op die Weskus. Oom Neil en tannie Ria is baie aangename mense wat uit hulle pad gaan vir hulle gaste. Ons kon lekker gesels en hulle kon ons heelwat van die omgewing vertel. Die blyplek is 'n spogplekkie wat absoluut alles bevat wat mens nodig het vir 'n vakansie. Gemaklike beddens, volledig toegeruste kombuis. Prag uitsigte oor Dassen eiland en die omgewing. Sal beslis weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariena D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie netjiese, skoon, goed toegeruste verblyf. Die verblyf was baie netjies en skoon. Goed toegeruste kombuis. Ria en Niel wonderlike gashere. Ons het lekker gekuier en heerlik gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike paasnaweek kuier. Die verblyf en woonstel tesame met 'n pragtige see-uitsig was fantasties. Baie dankie aan Ria en Niel vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneilandrylaan 83, Yzerfontein, 7350, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDQ2YjMxLTM0YzEtNDliNi04MGFjLWIxOWRjMzExZDgxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 83 Dassen Island Drive Yzerfontein 7350 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360366138971 18.159787930688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang