Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 on Eighth

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir 83 on Eighth
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Voel veilig en tuis.

Die plek laat jou tuis voel. Ideaal vir 2 mense.

Gustav S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Pragtige plekke met perfekte ligging.

83 on Eighth het die perfekte ligging gehad tydens die Menlo Netbaltoernooi 2024. Die plekkie was skoon en netjies. Die bed het baie lekker geslaap. Stylvol gemeubileerd.

83 on Eighth se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons huisves julle enigetyd weer

83 on Eighth
Rudi V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Netjiese, bekostigbare en veilige verblyf binne afstand van groot winkelsentrums.

Die blyplek is baie netjies, veilig en bekostigbaar, en binne bereik van 'n teater en groot winkelsentrums. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Leone M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone M

I enjoyed my stay very much.

It was a lovely stay. The shower did, however, switch between hot and cold, so it was difficult to find a nice temperature. The rest of the facilities and appliances worked well.

Eunice M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M

It was very comfortable.

I loved the cute garden next to my room. The place is amazing. I would visit there again. Thank you so much, Izaan. You are truly an awesome host.

Lashwarita M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lashwarita M

Uitstekende diens!

Baie dankie aan Izaan vir haar gasvryheid. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en beveel enige een aan om daar te gaan oornag.

Cheyne M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheyne M

Great venue for our short stay, close to everything we needed, nice and private.

Our stay was great. The room was neat and clean with plenty enough space to store our clothing and gadgets. The closed-off outside area offered us a lot of privacy and having backup solutions for load shedding was a big plus. Thanks to Izaan for making sure we were settled and keeping us comfortable!

Chantel B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

It was beautiful

The people were very friendly.

Tiaan O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan O

Very pleasant stay, friendly owner as well as accommodating.

We enjoyed our stay and would recommend it to anyone who just simply wants to stay for the night.

Sonika L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika L

Rustig en ontspanne.

Was hartlik ontvang. Het ons ingelig oor alles wat ons wou weet. Ons was verras oor die netheid van die eenheid. Sal hul definitief aanbeveel.

Allison S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison S

Fenominaal.

Eienaar en staf baie vriendelik, plek is baie netjies en skoon. Jy kry eintlik baie meer as wat jy vir betaal. Awesome plekkie vir selfs 'n weeksuitstappie. Hulle het tot loadshedding oplossings.

Muhammad S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammad S

Pleasant Stay!

The host was very friendly and welcoming! Thank you! The place was neat and cozy. Really enjoyed it.

Neliswa N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neliswa N

Amazing.

The best place, quiet and reserved.

Suretha G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G

Smaakvol, goed ingerig, netjies, alles op sy plek!

Gemaklike verblyf vir twee mense. Die kompakte kombuisie het alles wat mens nodig het met 'n verrassing in elke kassie! Die buite-area is 'n heerlike groen lafenis!

83 on Eighth se terugvoer

Ons is bitterbly dat julle lekker by ons gebly het.

83 on Eighth
Priscilla K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla K

Definitely get the value for money.

The host is very accommodating and hospitable. The place is very clean and neat. You get everything offered on the site. The Wi-Fi works perfectly and they also have measures in place for load shedding. I would definitely recommend it and I am planning to return here.

83 on Eighth se terugvoer

Hi Priscilla
Thank you for your kind words.
I am happy that you had a great stay.
See you soon ;)

83 on Eighth
Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Was in Pretoria vir mediese toetse. Verblyf was gerieflik en skoon. Personneel vriendelik.

Beveel aan. Gerieflike, skoon verblyf.

Johannes S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Netjiese plek.

Goeie ligging. Naby waar ons wou gewees het.

Busisiwe Rose M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Busisiwe Rose M

A peaceful stay.

I had a great stay, the place is clean and neat. It's a very peaceful place as well.

Kobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Die verblyf was netjies en skoon, goeie omgewing ook.

Baie lekker gebly en daar was goeie restaurante in die nabye omgewing.

Peet V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Baie verwelkomend.

Izelle het ons baie vriendelik kom voorstel en ons mooi als verduidelik, die huisie is perfek, ek en my lewensmaat was regtig net impressed met als.

Michael G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G

All in all, O. K.

There was no sugar, tea was not marked, the fridge was not on. There was no sign on the street to identify the place. The street number was very vague. We had a problem finding the place even with Google Maps. The hosts were very friendly. WiFi info was vague.

Gerrit B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Redelik.

Naby als. Vriendelik ontvang. Ek sou voorstel dat hulle seker maak dat daar melk, toiletpapier en als in die woonplek is voor gaste opdaag. Maak asb. onder die wasbak in badkamer skoon, baie spinnerakke gewees.

Jacques M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques M

Absoluut net vir oornag. Nie meer as 1 aand. Ons was daar vir 9 nagte.

Die parkering was 'n groot frustrasie. Die perseel word gedeel met 'n besigheid waar mense heeldag op die perseel is met verskeie voertuie wat geskuif moet word as mens wil ry. Werkers woon ook voltyds op die perseel en is al van 05:00 soggens op en vee, tap emmers vol water ens.. Gesels ook tot na middernag op selfone reg langs die eenheid waar mens slaap. Houtheining rondom eenheid gee nie privaatheid nie. Baie deursigtig. Dinge om op te verbeter: Kragproppe van die elektriese toestelle in kombuis was ook 'n frustrasie. Hakies van vadoeke in kombuis. Beter kussings op bed, en ook laken om onder te slaap (daar was slegs 'n duvet op die bed met geen bo-laken); tafeltjie om by te kan eet (daar is slegs 'n lessenaar binne die eenheid en geen plek binne of buite om te sit en eet nie); beter toiletpapier asb.; aparte ingang en parkering vir gaste wat daar inboek. Vloer van eenheid was nie baie skoon nie. Ongemaklike stort om in en uit te kom. Netflix was 'n bonus!

83 on Eighth se terugvoer

Geagte Jacques

Baie dankie vir die volgende aanbevelings

Hiermee ons terugvoering op u ander klagtes:

U huur 'n woonstel in 'n residensiële area, waar daar ander mense om u bly en werk. Ek wil u ook herinner dat u 'n bedrag van R200 per persoon betaal het.

U was meeste van die tyd nie hier nie, omdat u moontlike aftreeoord in die area besoek het. Die kantoor het hul bes gedoen om die parkering naaste aan die hek vir 'n oop te hou. Ons sal in die vervolg, dit ook noem op die beskrywing, voor besprekings gemaak word.

Ons mense op die werf, het hulle eie ingang na die agterkant van die werf, hulle is skoon, netjies en altyd bedagsaam. Ongelukkig is daar een muur wat met die opsigter gedeel word. Indien die gesels tot laat was, sou ons verkies dat julle ons in kennis stel, sodat ek die opsigter kon inlig dat hy te hard praat.

Ons het met aankoms genoem dat die tuinier op 'n Vrydag kom omsien na die tuin en netjies maak, waarna hy gevra is om asseblief nie in te kom nie.

Ons het gevra of die bediende kan kom skoonmaak en nuwe beddegoed en handdoeke bring, waarna u laat weet het dat dit nie nodig is nie.

Ons maak voor elke gas die woonstel van voor tot agter skoon en ek doen inspeksie voor die gas se aankoms, ek verstaan glad nie waarom die vloer vuil sou wees nie. Daar was wel modder ingetrap toe ons gaan skoonmaak na u vertrek het.

Ons gee baby soft 2-ply toilet papier.

Die heining gee in ons opinie genoeg privaatheid met nie groter opening as 1.5 cm nie, behalwe vir een plankie wat geskuif het en ons sou dit ook onmiddellik kom regmaak het indien u ons ingelig het.

U vergeet om te noem dat ons krag voorsien het deur beurtkrag stage 6 vanaf die hoofhuis se inverter deur middel van 'n verlengkoord om die Wi-Fi, TV, waaier en bed lampies te kon aanhou.

Ons is dankbaar dat Netflix 'n bonus was.

83 on Eighth
Anna B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Rustig en als wat 'n mens benodig.

Baie oulike plek naby aan alles. Ons het ingeboek as gevolg van jaareindfunksie in die area en als was wonderlik. Diens is so vriendelik.

Funzi M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Funzi M

Beautiful and peaceful.

The hostess was wonderful and very understanding. The place was very private and the place was amazing.

Mantoa T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantoa T

Everything was perfect.

Welcoming was very good️, decorations on the bed was on point as I asked for it, everything was neat ️.

Adrienne K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

Netjies, waarde vir geld, bekostigbaar, skoon en mooi.

Dit was ongelooflik netjies en skoon gewees. Definitief meer gekry as waarvoor ons betaal het. Sal definitief weer terug gaan. Gasvrou was baie akkommoderend en het ons vriendelik verwelkom.

83 on Eighth se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Adrienne.

83 on Eighth
Jan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Need no more.

Some improvement suggestions. A handle bar in the toilet and shower.

Org S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Org S

Baie gasvry, hulpvaardig.

Waarde vir geld, kan die verblyf aanbeveel.

Cerie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cerie P

Puik!

Ek en my man het daar oornag en ons albei is baie tevrede met die plek, alles wat jy nodig het! Netjies en veilig, groter as wat ek gedink het. En die koffie is 'n wenner! Julle sal ons beslis weer sien, baie dankie!

83 on Eighth se terugvoer

Baie dankie Cerie.
Ek is bly julle het lekker oornag hier by ons.

83 on Eighth
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8de Straat 79, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ef37a75c29d03fb1b2de43a9d84a4ce1723652583db603f52e111582113259ce98e9893a3be3f85ea7d97767fe46bc83cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 8th Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765701272218 28.255653043486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang