83 on Eighth
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Andre K - Jun 2024
Algehele gradering
Voel veilig en tuis.
Gustav S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plekke met perfekte ligging.
83 on Eighth se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons huisves julle enigetyd weer
Rudi V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare en veilige verblyf binne afstand van groot winkelsentrums.
Leone M - Mrt 2024
Algehele gradering
I enjoyed my stay very much.
Eunice M - Okt 2023
Algehele gradering
It was very comfortable.
Lashwarita M - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Cheyne M - Sep 2023
Algehele gradering
Great venue for our short stay, close to everything we needed, nice and private.
Chantel B - Aug 2023
Algehele gradering
It was beautiful
Tiaan O - Jul 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay, friendly owner as well as accommodating.
Sonika L - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Allison S - Jun 2023
Algehele gradering
Fenominaal.
Muhammad S - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant Stay!
Neliswa N - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Suretha G - Apr 2023
Algehele gradering
Smaakvol, goed ingerig, netjies, alles op sy plek!
83 on Eighth se terugvoer
Ons is bitterbly dat julle lekker by ons gebly het.
Priscilla K - Feb 2023
Algehele gradering
Definitely get the value for money.
83 on Eighth se terugvoer
Hi Priscilla
Thank you for your kind words.
I am happy that you had a great stay.
See you soon ;)
Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Was in Pretoria vir mediese toetse. Verblyf was gerieflik en skoon. Personneel vriendelik.
Johannes S - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese plek.
Busisiwe Rose M - Des 2023
Algehele gradering
A peaceful stay.
Kobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en skoon, goeie omgewing ook.
Peet V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie verwelkomend.
Michael G - Nov 2023
Algehele gradering
All in all, O. K.
Gerrit B - Apr 2023
Algehele gradering
Redelik.
Jacques M - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut net vir oornag. Nie meer as 1 aand. Ons was daar vir 9 nagte.
Lees meer83 on Eighth se terugvoer
Geagte Jacques
Baie dankie vir die volgende aanbevelings
Hiermee ons terugvoering op u ander klagtes:
U huur 'n woonstel in 'n residensiële area, waar daar ander mense om u bly en werk. Ek wil u ook herinner dat u 'n bedrag van R200 per persoon betaal het.
U was meeste van die tyd nie hier nie, omdat u moontlike aftreeoord in die area besoek het. Die kantoor het hul bes gedoen om die parkering naaste aan die hek vir 'n oop te hou. Ons sal in die vervolg, dit ook noem op die beskrywing, voor besprekings gemaak word.
Ons mense op die werf, het hulle eie ingang na die agterkant van die werf, hulle is skoon, netjies en altyd bedagsaam. Ongelukkig is daar een muur wat met die opsigter gedeel word. Indien die gesels tot laat was, sou ons verkies dat julle ons in kennis stel, sodat ek die opsigter kon inlig dat hy te hard praat.
Ons het met aankoms genoem dat die tuinier op 'n Vrydag kom omsien na die tuin en netjies maak, waarna hy gevra is om asseblief nie in te kom nie.
Ons het gevra of die bediende kan kom skoonmaak en nuwe beddegoed en handdoeke bring, waarna u laat weet het dat dit nie nodig is nie.
Ons maak voor elke gas die woonstel van voor tot agter skoon en ek doen inspeksie voor die gas se aankoms, ek verstaan glad nie waarom die vloer vuil sou wees nie. Daar was wel modder ingetrap toe ons gaan skoonmaak na u vertrek het.
Ons gee baby soft 2-ply toilet papier.
Die heining gee in ons opinie genoeg privaatheid met nie groter opening as 1.5 cm nie, behalwe vir een plankie wat geskuif het en ons sou dit ook onmiddellik kom regmaak het indien u ons ingelig het.
U vergeet om te noem dat ons krag voorsien het deur beurtkrag stage 6 vanaf die hoofhuis se inverter deur middel van 'n verlengkoord om die Wi-Fi, TV, waaier en bed lampies te kon aanhou.
Ons is dankbaar dat Netflix 'n bonus was.
Anna B - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en als wat 'n mens benodig.
Funzi M - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Mantoa T - Jul 2022
Algehele gradering
Everything was perfect.
Adrienne K - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld, bekostigbaar, skoon en mooi.
83 on Eighth se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Adrienne.
Jan L - Mei 2022
Algehele gradering
Need no more.
Org S - Des 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, hulpvaardig.
Cerie P - Jun 2022
Algehele gradering
Puik!
83 on Eighth se terugvoer
Baie dankie Cerie.
Ek is bly julle het lekker oornag hier by ons.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8de Straat 79, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang