Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 on Eighth

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8de Straat 79, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R500 R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

83 on Eighth is 'n knus selfsorgkamer op die eienaar se erf in Menlopark, Pretoria. Die kamer is perfek vir 'n paartjie wat deurry en op soek is na 'n gemaklike plek om te bly.

Die oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamer het ook 'n lessenaar, TV, en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n induksiestoof, 'n yskas, mikrogolf, en 'n ketel.

Buite is daar 'n lieflike privaat tuin met sitplek vir 2 gaste. 'n Weber kan vir gaste wat graag buite wil kook gereël word.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite en besienswaardighede in Pretoria sluit die Akasia-buiteklub, Austin Roberts-voëlpark, Dinokeng Wildreservaat, voëlkyk, fietsry, voetslaan, en perdry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Andre K
5.0
Voel veilig en tuis. Die plek laat jou tuis voel. Ideaal vir 2 mense.
Jun 2024
Gustav S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekke met perfekte ligging. 83 on Eighth het die perfekte ligging gehad tydens die Menlo Netbaltoernooi 2024. Die plekkie was skoon en netji...
Sien meer
Mar 2024
Rudi V
5.0
Netjiese, bekostigbare en veilige verblyf binne afstand van groot winkelsentrums. Die blyplek is baie netjies, veilig en bekostigbaar, en binne bereik...
Sien meer
Oct 2023
Eunice M
5.0
It was very comfortable. I loved the cute garden next to my room. The place is amazing. I would visit there again. Thank you so much, I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Oct 2023
Lashwarita M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens! Baie dankie aan Izaan vir haar gasvryheid. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal definitief weer van hulle g...
Sien meer
Oct 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8de Straat 79, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 83 on Eighth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8de Straat 79, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ef37a75c29d03fb1b2de43a9d84a4ce1723652583db603f52e111582113259ce98e9893a3be3f85ea7d97767fe46bc83cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 8th Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765701272218 28.255653043486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang