Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 on Robertson

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heloise L
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Home away from home. Tannie Betsie and Oom Ferdie were just awesome, will 83 on Rob. Home away from home. Tannie Betsie and Oom Ferdie were just awesome, will recommend 83 on Robertson.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Wonderlik. Betsie en Ferdi was van begin tot einde wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
83 on Robertson
Baie dankie vir die goeie resensie, waardeer dit opreg.

Reinet G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantasties! Skoon. Jy voel tuis of jy by jou eie woning is. Die mense is hartsmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
83 on Robertson
Baie dankie vir jul mooi boodskap, julle was voorwaar ook model gaste wat familie geraak het.

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige woonplek in pragtige dorp. Die woonplek is baie ruim en goed togerus, en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
83 on Robertson
Goeiedag Leon Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg en hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete. Ferdi en Betsie

Shanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

We had a very relaxing, quiet and enjoyable stay. The hosts were very friendly and accommodating. The place was very clean and we had everything we needed. The beds are comfortable and the rooms are a nice size.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
83 on Robertson
Thank you for the kind words on you review Shanda, you were also model guests and we would like to welcome you here again.

Gerbar S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Vriendelikke ontvangs, netjies, privaat,. Baie netjiese eenheid met groot oop leefarea wat baie lekker is met vriende of familie met 'n mooi uitsig op die berge en lande. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
83 on Robertson
Baie dankie vir die mooi boodskap, julle was model gaste en ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Benjamin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Rustigheid, pragtig, netjies en stylvol. Pragtige plek vir 'n gesin, die uitsig is besonders mooi. Die binnebraai was pa se hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
83 on Robertson
Baie dankie vir die pragtige boodskap, julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle binnekort weer te ontvang!

Andre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtig. Baie vriendelike eienaars. Die huis is volledig en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
83 on Robertson
Baie dankie vir die mooi boodskap, julle was ook model gaste. Sien julle gou weer!

Wilmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

5-ster verblyf. Absoluut alles. Daar was tot 'n cake lifter toe ek een wou gebruik. Gasvrye gasheer en -vrou. Skoon en netjiese plek. Badkamers fantasties. Binnebraai heerlik vir braai-atmosfeer en hitte in winter. My ma in 'n rolstoel kon oral beweeg. DStv op die grootskerm-TV was 'n bonus. Sal beslis weer bespreek. Stil en heerlike plek om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
83 on Robertson
Goeiemore Wilmarie Baie dankie vir die mooi resensie, dit was net 'n plesier om julle as gaste te he en ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Geseende dag vir julle.

Jacqueline T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Geniet die lewe. Kuier met best friends in 'n pragtige plek. Dit was breathtaking. Dankie julle. Enjoy life while you're breathing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
83 on Robertson
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is baie bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsonlaan 83, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeSkTpzIOTr6MnWRlMxOGjH1GpjGiQqCyRHbPRFRfLHvSxPPyUG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 83 Robertson Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07306 22.16467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang