83 on Robertson
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertsonlaan 83, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
83 on Robertson is 'n vakansiehuis wat binne maklike bereik van die strand in die kusdorpie Reebok geleë is. Die gehuggie lê tussen Klein Brakrivier en Groot Brakrivier, en is 'n kort entjie se ry vanaf Hartenbos, Mosselbaai, George en George Lughawe.
Die smaakvol gemeubileerde eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en basiese kombuistoebehore. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met DStv, toegang tot gratis WiFi en 'n binnebraai-area.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in Jakkalsvlei Wynplaas, Botlierskop Wildreservaat, Redberry Farm, Ilita Lodge Restaurant met 'n uitsig oor Grootbrakrivier, Die Oude Pastorie Teetuin, Seeplaas Restaurant, De Vette Mossel, Reebokstrand, Kleinbrakstrand, De Dekke Restaurant, Oubaai Gholf Landgoed en Garden Route Casino terwyl doendinge soos swem, voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, visvang, valskermsweef en wynproe in die area geniet kan word.
Die huis is naby winkelsentrums, net 800 m vanaf 'n Pick n Pay, en 6 km vanaf De Dekke Restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Robertsonlaan 83, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink 83 on Robertson het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertsonlaan 83, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang