Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 on 4th Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Gugu L
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2023

It was neat and tidy. The keeper made sure that our needs were attended to. Overall great overnight stay. The Wi-Fi wasn't working in our room and they moved us to a bigger space which we loved. The guy at reception was friendly and accommodating. We enjoyed the in-house breakfast option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2023

Kamer lyk nie soos foto's nie. Geen teëls op vloere en badkamermuur nie. Verf dop af. Vensters vuil. Houtvensterrame verrot. Mini yskas staan op vloer, te laag. Geen mikrogolfoond soos op advertensie nie. Algehele verval. Sal nooit weer daar oorslaap nie. Advertensiefoto's misleidend. Ook geen elektriese kombers nie. Geen melk en koffie nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Carole Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Excellent. Friendly people, clean accommodation in Melville.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Outien R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Baie cool. Personeel was baie professioneel en vriendelik. Die sjef was wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2022

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Martin J
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Aug 2022

Gemengde gevoelens. Ons het lekker gebly behalwe vir 'n paar goed wat ons gepla het. 1. Wanneer iemand vir my sê om iets by 'n Gastehuis te betaal en beveel kontant aan, is ek dadelik skepties. Na ons ontbyt, wou ek met my kaart betaal nadat die kaartmasjien op hul tafel in 'n werkende toestand gelê het, het die personeel het aangedring op kontant. 2. Ons het vooraf gereël vir vervoer na Ellispark en sou ons R450 gekos het. Op die ou einde moes ons R1100 betaal, omrede verskeie verskonings. Ek is ook nie onder 'n hoender uitgebroei nie. 3. Braaifasiliteite behoort aan sekere standaarde te voldoen. 'n Weber wat in die hoek van die courtyard staan, met 'n vuil rooster op, is nie juis my tipe gunsteling braaigeriewe nie. Ek is toe Cheers toe om 'n toeknyprooster te gaan koop en moes toe uitvind dat daar nie juis sitplek is by die braaiplek nie. Ek is toe met my vleis terug huistoe. Ligging ens. was nie sleg nie, en overall was ons verblyf nie sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Belinda F
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2022

Rooms are neat but we experienced lots of noise during our stay. The rooms was nice and neat. We were just disappointed in all the noise at the guest house. I understand maintenance needs to be done, but maybe next time schedule it while you dont have guests. There were chain-saws cutting for hours outside our window and people walking on the rooms roof making lost of noise. A car parked in front of the guest house alarm went off all night. We also only received our clean towels @ 9pm. Other then the noise, the place was neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2021

Netjies, maar gebou het onderhoud nodig, straat was raserig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Eve D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2021

Not what I expected. I was disappointed as this was not quite what I was expecting. Staff were friendly. I rate a place by whether I would stay there again and that would be no.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marize P
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2019

Baie vriendelike personeel en gesellige plek met lieflike ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Zorana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4de Laan 84, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7429d5f20957dcd7ec9b022a9d1a26341d643031f90c6cf739f1e46619a60bb708818fd10c929d62ef7004c96c5fd9ff3f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 84 4th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.175879128989 28.009276868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang