Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

846 @ Highland Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 846, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R6 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

846 @ Highland Gate is 'n moderne selfsorghuis in die Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, groep vriende of gholfspelers wat op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stadsgewoel.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Daar is ook 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers het 'n bad en 'n stort en die oorblywende 2 badkamers het slegs storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, ysmasjien en 'n yskas-vrieskas toegerus, en daar is toonbank met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet of ontspan en die uitsig oor die vallei kan bewonder. Die huis het 'n kaggel en 'n ingeboude braai. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Die leefarea het stapeldeure wat lei na 'n stoep met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n stil kragopwekker sodat gaste se verblyf nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ronelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • ERF 846, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 6 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 846, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa99c0e009550e0cff7fb0e47c46c547204766cdada652160533b8f182a968b55bfee7a73bbdbce6bc234bae8bff6666a94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 100 per nag (plek vir 8) ERF 846 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.452356605037 30.211944541837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang