85 Ehmke
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 149
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Isabel D - Jun 2024
Algehele gradering
Beddens is gemaklik. Rustige area.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie!
Rina V - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie!
Charmaine J - Jun 2024
Algehele gradering
Heel gemaklik, gerieflik en uiters goed geleë! Sal beslis weer gebruik maak.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie!
Derek M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gate huis.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Derek. Hoop ons sien julle gou weer!
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi plek en ligging, jammer oor die raserige bure.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Jammer oor die bure wat so geraas het. Hopelik sal dit nie weer gebeur nie.
Sune M - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Sune. Hoop ons sien julle gou weer!
Izette N - Aug 2024
Algehele gradering
85 Ehmke het voldoen aan ons behoeftes.
Andre D - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie
Marius N - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies, mooi en rustig.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Marius.
Elmarie P - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker oornag! Waarde vir geld.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Elmarie.
Lizelle W - Jul 2023
Algehele gradering
Kort maar baie lekker.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Lizelle.
Marelize J - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Marelize.
Johan P - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige, vriendelike diens.
Chris H - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamers en sentraal geleë.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Chris.
Ansie V - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
85 Ehmke se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien, Ansie.
Jacobus V - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Kobus. Bly julle het lekker gebly.
Jana G - Mrt 2023
Algehele gradering
Klein paradys in die groot paradys.
Lees meer85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Jana. Dit is 'n riem onder die hart om te hoor dat ons gaste tevrede is en lekker gebly het.
Gert K - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Gert. Ons sal na die klein dingetjies kyk.
Martie B - Des 2022
Algehele gradering
Larry was uitstekend met sy dienslewering en flinke hulp.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Martie. Altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede.
Bryan H - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely great.
85 Ehmke se terugvoer
Thank you for your review, Bryan. Glad you enjoyed your stay.
Santie S - Sep 2022
Algehele gradering
Ehmke 85 is 'n baie mooi plekkie.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Santie. Bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Sarita S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Sarita. Bly het julle het dit geniet.
Daleen O - Aug 2022
Algehele gradering
Veilige verblyf en baie goed geleë.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Daleen.
Renee O - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Lees meer85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Renee. Die blinding by die glaspaneel het beskadig geword aangesien daar te veel verkeer by die deur is, ons het dit afgehaal. Dankie dat jy die kwessie van die lig onder ons aandag gebring het en sal ons kyk hoe ons dit kan verhoed.
Chris P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Chris.
Suzette C - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflik, netjies, pratig en skoon.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Suzette.
Marissa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike plek, ligging is perfek - Baie netjies en die diens was regtig flink. Sal enige iemand aanbeveel.
Gerda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Groot en gerieflik.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Gerda. Bly julle het die tydjie by ons geniet!
Mamorobele M - Mrt 2022
Algehele gradering
Great stay.
85 Ehmke se terugvoer
Thank you for your review!
Dalene D - Mrt 2022
Algehele gradering
Definitief 'n herbesoek werd.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Dalene!
Rickey V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Soekie D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete Miranda
André E - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie André!
Marius N - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Marius,
Francois O - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en stil.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie Francois.
Mariette S - Jul 2022
Algehele gradering
Tweede keer uitstekende diens!
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Mariette. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is en hulle tydjie by ons geniet het.
Dorothy L - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Annelize D - Jun 2022
Algehele gradering
Sien sterre
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie Annelize.
Louise G - Apr 2022
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Louise G. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms!
Gerhard J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons het nou 'n mikrogolf in ons lapa vir ons gaste wat nie in die selfsorg kamers tuis gaan nie.
Dirk G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Michele.
Le-ann M - Jun 2022
Algehele gradering
Quick pop in to Nelspruit.
85 Ehmke se terugvoer
Thank you for your review Le-ann. Apologies for your noisy neighbours.
Hybre G - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die tuin na ons marathon.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het lekker gekuier. Sien julle volgende jaar!
Lucky M - Okt 2021
Algehele gradering
Just awesome.
85 Ehmke se terugvoer
We appreciate your review Lucky.
Ruan L - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties, lekker kuiergeriewe.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Leonay R - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties!
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die tydjie by ons geniet.
Juan Pierre S - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties! Gaan beslis daarso oornag volgende keer.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Martie B - Jun 2021
Algehele gradering
Spacious, clean, ample parking.
85 Ehmke se terugvoer
Thank you for your review. Pleased to hear you enjoyed your stay!
Martie B - Mei 2021
Algehele gradering
Value for money.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Lizette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie
Babalwa J - Jan 2021
Algehele gradering
Great place. Nice and quiet.
85 Ehmke se terugvoer
Thank you for your review. Glad you enjoyed your stay.
Rudolf R - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker groot kamer met 'n ruim kombuis, groot yskas.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Dolf.
Albert E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie skoon, en heeltemaal tevrede.
Alec L - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese plek met baie ruimte vir parkering. Die dubbelkamers is gerieflik en skoon met al die fasiliteite wat benodig mag word.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie. Bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Francois L - Apr 2021
Algehele gradering
Gastehuis onvolledig.
85 Ehmke se terugvoer
Goeie dag. Ons is jammer om te hoor dat julle nie tevrede was met die verblyf nie. Die kamer wat julle bespreek het was egter nie 'n selfsorg eenheid nie en is slegs toegerus met 'n yskas en tee en koffie geriewe soos op ons webblad geadverteer. Ons vier selfsorgeenhede is wel ten volle toegerus. Groete Miranda
Leon S - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Sophi P - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ons hoop jou eksamen uitslae bring goeie nuus!
Cathy G - Mrt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, het 'n goeie tyd gehad. Personeel is baie goed.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie!
Steph U - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie!
Reinette L - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies skoon en veilig.
Jillian G - Okt 2020
Algehele gradering
Wit beddegoed en fantastiese stort, uit die boeke uit
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Bly ons het aan jou standaarde voldoen en hoop om jou gou weer te sien.
Mariette S - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld!
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Dirk L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Franscois N - Mrt 2020
Algehele gradering
Goed gelee en baie bekostigbare lekker verblyf
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie en bly julle het julle aand by ons geniet.
Marie V - Des 2020
Algehele gradering
Die ligging is baie sentraal, maar die verkeer pla bietjie.
Annalien B - Nov 2019
Algehele gradering
Ek was hoogs tevrede met die diens gelewer deur die gastehuis.
85 Ehmke se terugvoer
Goeie dag Annalien,
Baie dankie vir die resensie. Altyd lekker om goeie terugvoering oor die kwalitiet van ons kamers en dienste te ontvang,
Kate M - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Die plek was skoon diens, uitstekende ligging, perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
85 Ehmke se terugvoer
Good day Rachel,
Thank you for your review!
Lizette K - Okt 2019
Algehele gradering
Great place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek.
Het dit geniet om hier te bly. Vriendelik en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
85 Ehmke se terugvoer
Glad you enjoyed your stay!
Janet G - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation with lovely outdoor (pool / braai) area.
85 Ehmke se terugvoer
Thank you for your review.
Marilise G - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit word waardeer.
Riaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies.
Melissa V - Jul 2019
Algehele gradering
Perfect!
85 Ehmke se terugvoer
Glad you enjoyed your stay.
Erika D - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies! Netjies! Netjies!
Theodor P - Mrt 2019
Algehele gradering
Air-con maak alles die moeite werd.
Karin L - Mrt 2019
Algehele gradering
Stayed over for the Uniwisp Run.
Allison V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon kamer, defensief waarde vir die geld! Sal 85 Ehmke weer besoek.
Jolanda P - Feb 2019
Algehele gradering
Goed georganiseerd, netjies, skoon, veilig, goeie kwaliteit linne en meubels.
Valda S - Feb 2019
Algehele gradering
Value for money, very neat and clean guesthouse.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld, baie netjies en skoon gastehuis.
Ons was aangenaam verras oor hoe skoon en netjies 85 Ehemke was. Ons het 'n hartlik en vriendelike verwelkom. Sentraal geleë en baie veilig. Dankie vir 'n heerlike kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jansie O - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en sal weer teruggaan.
Amelda B - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstaande waarde vir geld.
Mariana V - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Cmr K - Jul 2019
Algehele gradering
Wounderful experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike ervaring.
Baie dankie vir 'n heerlike week. Die plek was skoon, gerieflik en die lugversorging vir die warm dae en die koue nagte was wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sibusiso S - Nov 2019
Algehele gradering
Will definitely visit again.
85 Ehmke se terugvoer
Thank you for your review Sibusiso.
Lucinda C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker oornagplekkie.
Allen B - Jul 2019
Algehele gradering
Well situated, modern and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed geleë, modern en skoon.
Goeie verblyf in 'n goeie area. Skoon, modern en bekostigbaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cindy S - Jan 2019
Algehele gradering
Ek sal definitief die verblyf vir mense aanbeveel.
Jaco R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Adri B - Jun 2019
Algehele gradering
Reg vir 'n paar aande.
Lees meerRocco M - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Anel J - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Elmarie A - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik en skoon.
Lize B - Jul 2018
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
Etienne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Larry het uit sy pad gegaan om my welkom te laat voel en nie gemind dat ons eers na 10:00 uitgeklok het sodat die kinders nog bietjie kon swem nie.
Chrizaan N - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf vir oornag!
Ria Z - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en skoon.
Alta N - Feb 2018
Algehele gradering
Baie goeie keuse indien jy in Nelspruit wil oornag!
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie dat jy ons sal aanbeveel. Die hangers is reeds weer vervang, dit moes seker per ongeluk deur die vorige gas ingepak gewees het. Groete.
Johan K - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, skoon en netjies.
Bridget S - Des 2018
Algehele gradering
Accommodation was reasonable although a bit on the expensive side for what it was.
Pieter V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Claudette W - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Hanneke M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby als.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Hanneke. Jammer om te hoor van die warm water. Ons probeer altyd seker maak dat die gasbottels vol is. Onthou jy is altyd meer as welkom om ons te skakel om enige probleem uit te sorteer, maar ek neem aan julle was haastig. Hoop om julle weer te sien by Ehmke Gastehuis. Groete
Laszlo K - Jul 2018
Algehele gradering
Clean but not too friendly. Misleading advertisement.
Lees meer85 Ehmke se terugvoer
Dear Laszlo Due to unfortunate circumstances you were booked into Room 3, our Luxury Standard Room and not into Room 5B, our complete self-catering unit as booked by you. We apologize for this error and offer you one nights complimentary accommodation in any of our Self-catering units should you wish to book with us again. Regards Ehmke Accommodation
Amanda L - Mrt 2018
Algehele gradering
Nuut en netjies. Lekker gebly en dis baie sentraal.
Agnes N - Feb 2018
Algehele gradering
It is a hotel.
85 Ehmke se terugvoer
Thank you for your feedback. We would like to mention you booked our budget room which has only 2 single beds and no sitting area. For R 100.00 or a R 150.00 more, you could have booked any of our luxury rooms, which is spacious with an additional sitting area.
Johann W - Apr 2018
Algehele gradering
Hemel op aarde. Skoon, netjies met puik diens en baie vriendelike ontvangs.
Abongile N - Nov 2017
Algehele gradering
Good place.
Anneleen D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie en die 5 sterre. Dit sal lekker wees om julle weer hier te hê. Groete, Mariette.
Wessel O - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Miranda
Alecia K - Aug 2017
Algehele gradering
Modern, ruim, skoon en baie gerieflik!
Alta N - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en sentraal geleë.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die sterre, ons waardeer dit opreg. Groete, 85 Ehmke.
Natalie J - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflike, skoon en bekostigbare verblyf.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die mooi getuigskrif, Natalie. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete, Mariette
Rudi O - Mrt 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle gou weer. 85 Ehmke
Hendrik V - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Magriet S - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige, skoon en mooi plek met baie lekker beddens!
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie, Magriet.
Vriendelike groete
85 Ehmke
Jane N - Feb 2017
Algehele gradering
Baie veilige, gerieflike, netjiese en skoon veblyf.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie Jane.
Groete 85 Ehmke
Kevin J - Jan 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike skat wat ons ontdek het, gaan definitief weer kom draai.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie Kevin. Ons wag vir julle volgende besoek.
Groete 85 Ehmke
Pieter O - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Cindy V - Okt 2017
Algehele gradering
Veilige, skoon en gerieflike verblyf.
Anika D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Carl N - Nov 2017
Algehele gradering
Lafenis na lang dag.
Amanda S - Nov 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Erika C - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, uistekende ligging.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie dat julle ons sal aanbeveel. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete 85 Ehmke
Amanda S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir die resensie, Amanda.
Groete
85 Ehmke
Braam V - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam. Waarde vir geld.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om die inskrywing te maak, ons waardeer dit!
Groete 85 Ehmke
Andre B - Mei 2017
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Adriaan J - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon, netjies, vriendelik.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Carien!
Vriendelike Groete,
Ehmke Gastehuis
Armand S - Sep 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Uitstekende diens
Karen Z - Jul 2016
Algehele gradering
Smaakvolle meubels, linne ens.
Rista C - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Johan V - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld en baie netjies.
Karen R - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en heerlik!
Gert V - Jan 2016
Algehele gradering
Definitief my keuse in Nelspruit volgende keer.
Rosa C - Jan 2016
Algehele gradering
Hospitality was great!
Hannes C - Des 2016
Algehele gradering
Lekker!
Kinnie M - Okt 2016
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly, met die nodige privaatheid wat ek verlang het om te ontspan.
Lees meer85 Ehmke se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons sal dit oorweeg om donkerder of "blackout" gordyne te kry. Groete, 85 Ehmke
Pieter Willem V - Mrt 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan bly.
Xavier E - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Wessel O - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik!
Hentie V - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
C C - Nov 2016
Algehele gradering
Veilig, skoon en gemaklik.
Charl H - Nov 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
85 Ehmke se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Hanlie! Bly jy het die verblyf geniet. Ons sal aandag gee aan jou voorstel.
Groete,
Ehmke Gastehuis
Pierre J - Jan 2016
Algehele gradering
Die eienaar se kinders het lawaai gemaak.
85 Ehmke se terugvoer
Hallo Pierre, ek is jammer om te hoor van die die lawaai. Die gastehuis word besit deur twee eienaars wat beurte maak om aan diens te wees. Let wel - die eienaars se kinders woon nie op die perseel nie. Op die aand wat jy by ons oornag het was beide die eienaars uitstedig gewees wat ons genoodsaak het om 'n jong man te vra om oor te bly en gaste te help met die sleutels. Ons vermoed dis dan hy en sy vriende wat lawaai gemaak het later die aand.
Ons bedank jou vir jou terugvoer. Dit was die heel eerste keer wat ons iemand gevra het om in te staan en ons sal beslis nie weer van hierdie persoon gebruik maak nie. Ons het 'n streng "geen geraas" beleid en kry gewoonlik komplimente oor hoe stil dit by ons is. Weereens jammer vir die ongerief.
Trecia S - Nov 2015
Algehele gradering
Tuis weg van die huis af.
Magda C - Nov 2015
Algehele gradering
Het vreeslik lekker geslaap!
Christelle S - Nov 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was luuks, netjies en rustig.
Marius M - Sep 2015
Algehele gradering
We had a great stay. We will come again.
Erika J - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, sal dit definitief aanbeveel.
Corrie V - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker geslaap! Naby alles!
Jenny T - Aug 2015
Algehele gradering
Word sterk aanbeveel, alles was perfek!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ehmkestraat 85, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang